During incident on Jakes Gerwel Drive CCN Reporting! Cape Town:- A serious smash-and-grab incident occurred on Wednesday evening along Jakes Gerwel Drive near Langa. One of the suspected criminals was reportedly shot and killed. According to initial reports, a motorist was targeted by smash-and-grab suspects at the scene. During the confrontation, one of the attackers … Read More “Suspected smash-and-grab criminal shot and killed” »
Month: April 2026
Verslaggewer – Isaac Cloete NAMAKWALAND:- Gemeenskappe van twee Noord-Kaapse dorpe is in rou na die gru-dood van twee jongmense.Foto – Mia Berry Jade Makaties van Matjieskloof, Springbok en Mia Berry van Kakamas het Sondagoggend wreed gesterf. Die twee was voetgangers op die pad tussen Matjieskloof en Springbok toe n bakkie hulle getref en hulle dood … Read More “Gemeenskap Geruk oor Paas – Sondag Tragedie” »
Familie bevraagteken weergawe van 33-jarige Francois Stout se dood – Polisie bevestig inquest, maar weier verdere inligting CCN Verslaggewer – George April Vredendal:- Cape Coast News (CCNews Online) het betroubare inligting ontvang oor die dood van die 38-jarige Francois Stout, wat Maandag op ’n plaas in die Vredendal-distrik (plaasnaam word weerhou op versoek) plaasgevind het.Volgens … Read More “Voorval op plaas naby Vredendal” »