Verslaggewer – Isaac Cloete SPRINGBOK:- Die sogenaamde “bybelklas onnie” van Vioolsdrift was Vrydag in die streekshof op Springbok gevonnis.Op 5 Junie 2026 het die Springbok-streekhof ‘n baanbrekers-uitspraak gelewer teen ‘n 45-jarige vrou, (naaam bekend) Sy was skuldig bevind aan 33 aanklagte van seksuele oortredings waarby kinders tussen 7 en 12 jaar oud in Vioolsdrift betrokke … Read More “BYBELKLAS” ONNIE VAN VIOOLSDRIFT GEVONNIS” »
Category: Headline
In R1.6 Billion Tender Fraud Probe. CCN Reporter – George April Cape Town:- Finance Mayco Member Councillor, Siseko Mbandenzi and three other City of Cape Town officials have been drawn into a major investigation by the South African Police Service (SAPS) Commercial Crimes Unit. According to allegations, they’re linked to alleged tender fraud and corruption … Read More “City of Cape Town Finance Mayco Member’s Home Raided” »
Verslaggewer – George C April Delft:- ‘N polisiebeampte is vroeër vandag buite ‘n polisiekantoor in Delft met ‘n byl aangeval. Volgens berigte is die beampte skielik deur ‘n aanvaller genader en aangerand. ‘N kollega wat die aanval aanskou het, het skote gevuur om die aanval te stop. Die verdagtes het daarna gevlug en hul voertuig … Read More “Polisiebeampte met byl aangeval” »
“Keep the PA’s Name Out of Your Mouth!” Reporter – George April Cape Town:- Patriotic Alliance (PA) leader and Minister of Sport, Arts and Culture, Gayton McKenzie, has issued a strong public warning to former party member Liam Jacobs after his surprise return to the Democratic Alliance (DA). In a lengthy Facebook livestream, McKenzie repeatedly told … Read More “Gayton McKenzie Warns Liam Jacobs” »
– Die vrae rondom Liam Jacobs CNN OPINIE Die terugkeer van Liam Jacobs na die Demokratiese Alliansie (DA) het reeds sterk reaksie op sosiale media en in politieke kringe ontlok. Wat baie mense laat kopkrap, is nie net dat Jacobs terugkeer nie, maar die warm ontvangs wat hy ontvang nadat hy die party onder ‘n … Read More “Van Beskuldigings tot Verwelkoming” »
Oor Krisis in Gesondheidsdiens Verslaggewer – Isaac Cloete SPRINGBOK, NOORD-KAAP:- Verpleegpersoneel by die Dr. Izak van Niekerk-hospitaal in Springbok het Maandag tot ‘n noodgedwonge sloeraksie oorgegaan, nadat jarelange personeeltekorte en verslegtende werksomstandighede volgens hulle ‘n breekpunt bereik het. Die aksie volg nadat verpleegsters aangedui het dat hulle nie langer die toenemende druk, werkslading en personeeltekorte … Read More “Verpleegsters by Springbok-Hospitaal Slaan Noodalarm” »
LÊ IN MENSE MET KENNIS EN VISIE CCN Redakteur & Verslaggewer – George C April PIKETBERG:- Wat maak Bergrivier Munisipaliteit anders – Wat maak dié munisipaliteit dikwels meer suksesvol as baie ander? Dis ’n vraag wat ek oor die jare al baie aan inwoners, sakemense en selfs amptenare gevra het, veral omdat CCN Online al … Read More “BERGRIVIER MUNISIPALITEIT SE SUKSES” »
On Undocumented Foreign Nationals CCN Reporting Cape Town:- In a renewed push against illegal immigration, Western Cape law enforcement agencies have arrested dozens of undocumented foreign nationals across the province in multiple operations over the past week. Picture: “Western Cape authorities conduct a multi-agency raid at a Cape Town construction site, leading to multiple arrests … Read More “Western Cape Police Crack Down” »
In Bloody Weekend as Questions Mount Over SANDF Deployment CCN Reporting Cape Town:- A shocking wave of violence has once again rocked the Cape Flats, with community groups reporting over 30 people murdered between Friday and early Monday morning. The six men gunned down in separate shootings in Makhaza and Harare, Khayelitsha, form part of … Read More “Over 30 Murdered on Cape Flats” »
Hours Apart as Police Launch Manhunt CCN Reporter – George April Khayelitsha:- The Western Cape is reeling from yet another wave of gun violence after six men were killed in two separate shooting incidents in Makhaza and Harare within hours of each other, contributing to a bloody weekend that has claimed at least 13 lives … Read More “Six Men Gunned Down in Separate Khayelitsha Shootings” »