Vyfjarige Bishop Lavis-seuntjie sterf nadat hy volgens hofrekords tien keer gesteek is CCN Verslaggewing BISHOP LAVIS:- Die tragiese dood van die vyfjarige Xavier Mitchell bly ’n hartseer herinnering aan ’n kind wie se lewe op ’n wrede wyse beëindig is. Xavier was in die sorg van ’n oppasser, ’n buurvrou wat net ’n paar huise … Read More “RUS IN VREDE, KLEIN XAVIER “ »
Category: Headline
R1.3m Drug Bust in George and Robbery Suspect Nabbed in Kuils River CCN Reporter – Felicity Jooste Western Cape police delivered two significant blows against crime on Wednesday, 5 August 2026, seizing drugs worth an estimated R1.3 million in George and arresting a suspect linked to a business robbery in Kalkfontein.In Lawaaikamp (Conville), George, members … Read More ” Western Cape Police Score Double Success” »
Seize More Than 3,000 SIM Cards CCN Reporter – George April CAPE TOWN:- A 38-year-old man is expected to appear in the Bellville Magistrate’s Court after Western Cape police allegedly uncovered thousands of unregistered SIM cards during a tracing operation linked to a hijacking investigation.The suspect was arrested on Tuesday, 4 August 2026, by members … Read More “Western Cape Police Bust Bogus Rica Agent” »
Oor Trollope-afdankings CCN Verslaggewer – George April HOPEFIELD:- Voormalige werknemers van Trollope Mining Services sê hulle het nuwe hoop gekry nadat ‘n aanlynvergadering, gefasiliteer deur die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (CCMA), Maandag plaasgevind het.Volgens inligting wat Cape Coast News (CCN) van verskeie voormalige werknemers ontvang het, het die vergadering die werkgewer, werknemers se … Read More “CCMA gee Partye verdere tyd ná aanlynvergadering” »
En Drie Ander Verslaggewer – Isaac Cloete Noordkaap:- Vier familielede van Keimoes het onlangs hul lewens in ‘n verskriklike ongeluk verloor. Foto verskaf – Ettiene Conroy Cloete Hierdie tragedie het die hele gemeenskap van Keimoes in die Noord-Kaap geskok en gebroke agtergelaat. Die oorledenes van die Matthys-familie is die ouers, Regina en Chris “Boeta” … Read More “Gru-ongeluk Eis Vier Familielede” »
Vir misdade Teen Kinders In Een Week CCN Verslaggewing Die Nasionale Vervolgingsgesag (NPA) verwelkom die jongste lewenslange vonnisse teen ’n vader wat sy minderjarige kinders seksueel misbruik het. Die afgelope week het die NPA in die Wes-Kaap 24 lewenslange vonnisse gekry in sake waar ernstige misdade teen kinders gepleeg is. Op 29 Julie 2026 het … Read More “NPA kry 24 Lewenslange Vonnisse” »
Maar verskeie vrae bly onbeantwoord CCN Editor – George April HOPEFIELD:- Trollope Mining Services het formeel gereageer op ‘n media-navraag van Cape Coast News (CCN) rakende die afdanking van werknemers ná die beskermde staking by die Kropz Elandsfontein-myn in Maart 2026.In sy skriftelike reaksie bevestig Trollope dat werknemers vroeg in Maart aan ‘n beskermde staking … Read More “Trollope reageer op CCN-navraag” »
AK-47s, ammunition and three suspects CCN Reporter – George April CAPE TOWN:- City Law Enforcement officers made a significant firearms seizure in Crossroads this afternoon after community members reported a suspicious vehicle. While on patrol, LEAP officers were approached by residents who said a Ford Ranger bakkie had been repeatedly leaving and returning to … Read More “Major LEAP firearms bust in Crossroads Nets” »
Winterreën Bly Uit CCN Verslaggewer – George April Hopefield:- Alhoewel die nagte op die Weskus tans bitter koud is, is die dae al opvallend warm, en die winterreën wat die streek so broodnodig het, bly grootliks uit. Van Vredendal, Vanrhynsdorp en Klawer in die Matzikama-gebied, tot Clanwilliam, Citrusdal en Lambertsbaai in die Cederberg, Piketberg, Porterville … Read More “Weskus Moet Water Spaarsaam Gebruik” »
Police are investigating multiple murders after at least 11 people were shot dead in separate attacks across the Western Cape since Sunday night (26–27 July 2026) CCN Reporter – George April Gugulethu:- Two armed men forced entry by kicking open a front door, demanded a firearm, and opened fire. Four men and one woman (aged … Read More “Breaking Western Cape News” »