Wat Kiesers Moet Begin Vra CCN Redakteur/Verslaggewer Stem ons vir ’n politieke party of stem ons vir ’n persoon wat ons gemeenskap moet verteenwoordig?Dit is ’n vraag wat ek glo elke kieser voor ’n munisipale verkiesing behoort te vra. Want kom ons wees eerlik met mekaar: Politieke partye is baie goed daarmee om vir kiesers … Read More “🔥Die Politieke Waarheid” »
Category: Community
Gang-linked man jailed over Bellville arsenal of guns, grenades and 50 000 Mandrax CCN Reporter Bellville:- Marwaan Alexander (49, described as gang-affiliated) was sentenced on 28 August 2026 by the Bellville Regional Court to 25 years’ direct imprisonment.Western Cape SAPS management welcomed the outcome. He was arrested on 23 March 2025 (reports from early March … Read More “25 Years Behind Bars” »
ReaksievermoĂ« met Nuwe Gespesialiseerde Toerusting CCN Online PIKETBERG:- Bergrivier Munisipaliteit se Brand- en Reddingsdienste het sy vermoĂ« om noodsituasies met gevaarlike materiale te hanteer, aansienlik versterk ná die amptelike oorhandiging van ’n nuwe HAZMAT-sleepwa en gespesialiseerde toerusting.Oorhandiging: Die Adjunkdirekteur vir Brand- en Reddingsdienste by die Departement van Plaaslike Regering, Etienne du Toit, het die oorhandiging … Read More “Bergrivier Versterk Hazmat” »
Onder Bergrivier se Senior Burgers CCN Verslaggewing PIKETBERG:- Bergrivier se senior burgers het opnuut gewys dat ouderdom geen beperking op ’n aktiewe leefstyl hoef te wees nie tydens die 2026 Goue Spele, wat op 29 Julie by die Rhino Park-stadion in Piketberg plaasgevind het.Die jaarlikse Goue Spele het senior inwoners van verskeie dienssentrums regoor die … Read More “Goue Spele – vier Aktiewe en Gesonde leefstyl” »
– Jeug Ontwikkelings Uitstalling By CCN Verslaggewing PIKETBERG:- “Ons jeug is die toekoms van Bergrivier, en om geleenthede vir hulle te skep om suksesvol te wees, bly ’n sleutelprioriteit.Foto verskaf – Bergrivier Uitvoerende Burgemeester. Ray Van Rooy, saam met Speaker van Bergrivier Munisipaliteit, Rhandall Swarts, oorhandig ‘n skootrekenaar aan ‘n gelukkige leerder wat die LoTYDE … Read More ” Meer as 400 leerders woon die “Leaders of Tomorrow”” »
Jongmense van Hopefield kry ’n kans om hul eie toekoms te bou CCN Verslaggewer – George April Hopefield:- Vir baie jongmense in Hopefield en die omliggende gemeenskappe voel dit soms asof geleenthede ver van die huis af lĂŞ. Nou kom daar egter ’n vars wind aan – letterlik en figuurlik – wat juis hier op … Read More “Hoop Blom op die Weskus” »
Reporter – Felicity Jooste Cape Town: Swift police action on Thursday, 30 July 2026, saw three suspects aged 28, 32 and 40 arrested for the illegal possession of firearms and ammunition in two unrelated operations in Makhaza, Khayelitsha, and Kensington.Officers seized a rifle and other firearms along with ammunition. The South African Police Service (SAPS) … Read More “Three Suspects Nabbed in Separate Firearm Raids” »
Through Local Training Partnership and Wind Farm Internship CCN Editor – George April WEST COAST: Hopefield and surrounding West Coast communities have new pathways into skills development, workplace experience and longer-term employment through a partnership between House of Boniwe and Rowan Lamont Enterprises, alongside a 12-month internship programme run by the Hopefield Wind Farm Local … Read More “Opportunities Open for Hopefield Work Seekers” »
Teen Moedige Gemeenskappie Verslaggewer – Isaac Cloete Namakwaland:- Die kragreus Eskom, is tans in ‘n felle stryd gewikkel met die Pella-gemeenskap.Die geveg spruit voort uit kragpale wat Eskom onwettig op die gemeenskap se grond, naby Leikamp, geplant het, volgens Ina Basson, voorsitter van Vrywillige, Vooraf en Voortdurende Ingeligte Toestemming-organisasie (VVVT). Voor dit het Eskom die … Read More “Astrante Eskom Loop Hulle Vas” »
Aan Bejaardes vir Mandela-dag SAPS Facebook CALVINIA:- In die gees van Nelson Mandela Internasionale Dag, waar mense aangemoedig word om 67 minute aan diens aan ander te wy, het lede van die Calvinia SAPS onder leiding van waarnemende Stasiebevelvoerder Kaptein Majiet op Donderdag 16 Julie 2026 ’n spesiale winterverligtingsprojek van stapel gestuur.Hulle het 50 warm … Read More “Calvinia SAPS bring Warmte en Hoop” »