– Die vrae rondom Liam Jacobs CNN OPINIE Die terugkeer van Liam Jacobs na die Demokratiese Alliansie (DA) het reeds sterk reaksie op sosiale media en in politieke kringe ontlok. Wat baie mense laat kopkrap, is nie net dat Jacobs terugkeer nie, maar die warm ontvangs wat hy ontvang nadat hy die party onder ‘n … Read More “Van Beskuldigings tot Verwelkoming” »
Month: June 2026
Headline
Headline
Oor Krises in Gesondheidsdiens Verslaggewer – Isaac Cloete SPRINGBOK, NOORD-KAAP:- Verpleegpersoneel by die Dr. Izak van Niekerk-hospitaal in Springbok het Maandag tot ‘n noodgedwonge sloeraksie oorgegaan, nadat jarelange personeeltekorte en verslegtende werksomstandighede volgens hulle ‘n breekpunt bereik het. Die aksie volg nadat verpleegsters aangedui het dat hulle nie langer die toenemende druk, werkslading en personeeltekorte … Read More “Verpleegsters by Springbok-Hospitaal Slaan Noodalarm” »