Verdagte Uiteindelik in Grabouw Gearresteer, Gemeenskap Eis Geregtigheid Verslaggewer – George April MALMESBURY:- Die verdwyning van Oswell Tieties (24) het ’n tragiese einde gekry toe sy liggaam onlangs gevind is ná hy in Mei brutaal ontvoer is. Die verdagte, Shafiek Dreyer, ook bekend as Fiekie, is in Grabouw gearresteer en sal Vrydag in die Malmesbury-landdroshof … Read More “Kalbaskraal nog in rou ná Oswell Tieties se dood” »
Month: July 2025
High Court: Citizens have the right to question police without fear of arrest CCN Reporting. JOHANNESBURG:- A powerful court ruling has reaffirmed the rights of South Africans to question police officers and record their conduct without fear of being arrested or intimidated. This comes after a Johannesburg High Court judgment in favour of attorney Mr. … Read More “Attorney Arrested for Recording Police – Court Rules It Unlawful” »
‘Tyd van Stilbly is Verby,’ sê Raadslid Thyrone Williams Verslaggewer – George April Laingville:- Vandag, op die vyfde herdenking van die dood van die jong Leo Williams, het Thyrone Williams, raadslid van Laingville, St. Helenabaai, ‘n roerende boodskap op Facebook gedeel wat die pyn van ‘n gemeenskap vasvang wat steeds wag op geregtigheid én basiese … Read More “Vyf Jaar Ná Leo Williams se Dood” »
Ma laat 4 jarige Dagga Rook. Verslaggewer – George April Kaapstad:- Die Kapenaars is weer met skok en woede getref, nadat twee hartverskeurende voorvalle die wrede realiteit van die Kaapse Vlaktes se sosiale krisisse onderstreep het. In Nyanga het ‘n vyfjarige seuntjie die jongste slagoffer van bendegeweld geword, nadat hy Maandagaand in ‘n kruisvuur vasgevang … Read More “Kaapse Vlakte In Skok – 5 Jarige Doodgeskiet en…” »
Reporter – George April Mitchells Plain:- A night of terror unfolded across parts of Cape Town’s gang-ridden suburbs, as separate shootings left one man dead and four others wounded. In Montrose Park, Lentegeur, residents were jolted awake just after 10pm on Tuesday night by multiple gunshots echoing through Veronica Street. Three men were gunned down … Read More “Doubles Shooting Night Rocks Cape Flats Communities” »
Of Hijacked Vehicle and Arrest of Trio in Makhaza Reporter – George April MAKHAZA:- An effective and rapid response by the Makhaza SAPS Hijacking Team, resulted in the recovery of a hijacked vehicle and the arrest of three suspects on Tuesday evening. At around 18:15, officers responded to a report of a white VW Polo … Read More “Swift SAPS Action Leads to the Recovery” »
In Malibu Village. CCN Reporting Blue Downs:- Residents of Malibu Village in Blue Downs are shaken after two separate break-in attempts took place within a short span of time on Monday night, 29 July. In the first incident, a family living in Trafalgar Crescent awoke to find their home had been broken into during the … Read More “Two Homes Targeted in Separate Late-Night Incidents” »
Vuurwapens, dwelms en ammunisie gekonfiskeer. CCN Verslaggewing ‘Belhar:- ‘N Intelligensie. gedrewe operasie deur lede van #OperasieShanela2# het Maandagmiddag teen ongeveer 11:30 gelei tot die inhegtenisneming van ‘n 35-jarige man in Belhar vir die besit van dwelms en onwettige besit van verbode vuurwapens en ammunisie.Lede het opgetree op inligting wat ontvang is oor vuurwapens en ammunisie … Read More “Operasie Shanela Slaan Toe” »
SAPS CRACK DOWN ON EXTORTION, DRUGS, AND AMMUNITION Reporter – George April Ocean View:- In a targeted operation to root out the causes of crime in the Ocean View area, members of the Anti-Economic Crime Task Team and the Provincial Counterfeit and Illicit Goods Policing Team, made several key arrests during the early hours of … Read More “Ocean View Crime Swoop” »
“Einde van ‘n era – Desiree Ellis vertrek kontrakloos ná Banyana-terugslag” Berig –George April Kaapstad:- ’n Goue era in Suid-Afrikaanse vrouesokker staan op die punt om tot ’n einde te kom. Dr. Desiree Ellis, hoofafrigter van Banyana Banyana, sal glo binnekort haar rol verlaat ná die span se vroeë uitskakeling uit die WAFCON 2024-toernooi. Wat … Read More “NUUSFLITS – Dr. Desiree Ellis Neem Afskeid” »