Jou Stem is meer as net ’n Politieke Party. Op 4 November 2026 gaan kiesers in die Saldanhabaai-munisipaliteit (en ander plaaslike munisipaliteite) drie stembriewe ontvang. Baie mense weet dit nog nie. Nog minder mense verstaan wat elke stembrief eintlik beteken. Die realiteit op die grond is egter hard. Met die onlangse registrasie het baie mense … Read More ” 3 Stembriewe – 3 Afsonderlike Besluite. .” »
And 10-Year Licence Cards Move Closer – Amid Record Petrol Prices CCN Reporter – George April South African motorists facing the highest fuel prices in history, have received a welcome piece of longer-term relief: the move to extend ordinary driving licence card validity from five to 10 years is now just two steps from becoming … Read More “Petrol Broke the R30 Barrier” »
Geen gratis skoolbus vir Le Chasseur-leerders nie – sonder koshuisakkommodasie sal kinders sukkel om skool by te woon CCN Verslaggewer – Felicity Jooste Robertson:- Ouers van plase in Le Chasseur, wie se kinders by Langeberg Sekondêre Skool skoolgaan, het ‘n dringende beroep om hulp gedoen, nadat hulle in kennis gestel is dat leerders met uitstaande … Read More “Ouers van Plase Pleit om Hulp oor Koshuisgelde.” »
CCN Sport Reporter – George April Buenos Aires, Argentina:- Lionel Messi, widely regarded as the greatest footballer of all time, brought the curtain down on his legendary international career Tuesday night in a night of pure emotion at Estadio Monumental.In front of a sold-out crowd of 85,000, the 39-year-old Argentine superstar played his 208th and … Read More “Lionel Messi Bids Emotional Farewell to Argentina After 21 Years” »
In noodlottige ongeluk op Bokomo-weg. Malmesbury:- Drie mans is Saterdagaand (3 Oktober 2026) omstreeks 23:50 in ’n skrikwekkende ongeluk op Bokomo-weg in Malmesbury dood. Kristoff “Kribo” Abrahamse (35), Chandré Daniels (46) en Paul Julius (41) was in ’n rooi VW Polo toe die voertuig glo beheer verloor het en in ’n stilstaande trok vasgejaag het. … Read More “Wetstoepassings Beampte en Twee Ander Sterf” »
As Anti-Gang Efforts Continue CCN Reporter – George April Cape Town:- The removal of firearms from the hands of criminals yielded further success on Monday, 5 October 2026, during crime prevention initiatives in Hanover Park.Members of the Anti-Gang Unit conducted an intelligence-driven operation when they heard gunshots in the nearby vicinity. They followed the sound … Read More “Suspects Face Charges – Illegal Possession of Firearms and Ammunition” »
AS OUERS STILBLY? Redakteur/Skrywer – George April Deure begin stadig maar seker toemaak, en die vraag is of Hopefield se ouers betyds gaan wakker skrik.Daar kom ’n tyd wanneer ’n gemeenskap moet ophou om net te kla en begin vra: Wat doen ons werklik om ons kinders se toekoms te beskerm? Vir Hopefield se kinders … Read More “HOPEFIELD – WIE BESKERM ONS KINDERS SE TOEKOMS” »
Phelan Green se vroeë sonprojekverslag was onvolledig – proses begin van vooraf. CCN Verslaggewing Hopefield:- Die Phelan Green-groep het erken dat die oorspronklike Omvangsbepalingsverslag (Scoping Report) vir die reuse-sonkragkomponent van hul beoogde groen waterstof- en eSAF-projek by Hopefield onvolledig was. Die aansoek het op 24 Augustus 2026 verval, en ’n nuwe aansoek met ’n bygewerkte, … Read More “Maatskappy Aansoek Verval” »
Verslaggewer – Isaac Cloete NAMAKWALAND:- Saterdag se heerlike musiekfees op Springbok was vol opwinding, verrassings en selfs ’n “buitengewone geestelikheid.” Dit was die “Lovers & Friends” musiekfees van die Ross Entertainment organisasie waar verskeie DJ’s en bands soos, Bee Wings van Nababeep hulle musikale talent gaan uitstal het. Die tema en kleur was, “an All … Read More “N DISCO-FUNKSIE MET N GEESTELIKE AFSLUITING” »
CCN’s Earlier Warnings Now Echo in National Investigation CCN Sport – George April Hopefield:- What began as local frustration over controversial refereeing decisions on the West Coast has now escalated into a national investigation after fresh allegations published by Rapport claimed that “masterminds” allegedly receive up to R70 000 to influence the outcome of Boland … Read More “Boland Rugby Match-Fixing Probe Deepens” »