CCN Sport Reporter – George April CAPE TOWN: The Springboks have made several changes for the second Test against the All Blacks in Cape Town.The bigger question is whether they also have a better game plan. Rassie Erasmus has not ripped up the team sheet. The changes are limited, but they land in important positions. … Read More ” Five Changes, but is Rassie Solving the Right Problem?” »
Category: opinion/editorial
Die Bokke was nie ’n swak span nie, maar het die All Blacks hulle begin uitfigure? CCN Redakteur – George April Johannesburg:- Die 33–16-nederlaag teen die All Blacks op Ellis Park Saterdag behoort vir geen Springbok-ondersteuner lekker te wees nie. Maar voordat ons begin om die span, individuele spelers of selfs Rassie Erasmus se hele … Read More “Die Bokke se Nederlaag” »
Maar Wie daag Op? CCN Redakteur – Verslaggewer Hopefield:- ‘N gemeenskap met ’n lang geskiedenis van verdeeldheid. Maar die vraag wat inwoners hulself vandag moet vra, is dalk veel groter as bloot die vraag wie is vir of teen ’n bepaalde ontwikkeling? Die vraag is: Waar is die gemeenskap wanneer die geleentheid daar is om … Read More “Hopefield se Grootste Probleem” »
Die Prys Vir Die Wêreld Se Groen Oorgang? Die oorspronklike industriële prent is nie ’n amptelike projekvoorstelling nie en moet nie gesien word as die bevestigde ontwerp of finale uitslag van die voorgestelde ontwikkeling nie.Opgedateerde pos hieronder: Stel ons ons land se kosbare waterbronne, unieke biodiversiteit en landelike lewenswyse in gevaar om internasionale markte te … Read More “Betaal Suid Afrika se Klein Dorpies” »
‘N waarskuwing uit Lephalale vir die Wes-Kaap CCN Redakteur – George April HOPEFIELD:- Baie mense in ons area is onseker oor die voorgestelde groot solar projekte wat langs Hopefield dorp beplan word. Medupi Power Station in Lephalale, Limpopo – ‘n voorbeeld van hoe groot energieprojekte sosio-ekonomiese en omgewingsuitdagings kan skep. Daar word baie gepraat van … Read More ” Hopefield Solar: Gaan ons Medupi se foute herhaal? “ »
Die Ware Hart van Kaapstad se Coloured Gemeenskappe CCN Editor – George April In die skadu van Tafelberg, waar toeriste die kleurvolle Bo-Kaap en die mooi V&A Waterfront geniet, lê ’n ander Kaapstad, die Cape Flats. Baie kere word hierdie areas net deur die bril van gang violence, drugs en werkloosheid gesien. Maar … Read More “Resilience in the Flats” »
‘N begrafnis wat ou wonde oopgemaak het. Deur George C. April Ek het Saterdag na Moorreesburg gereis om my oom die laaste eer te bewys. Soos dikwels ná ‘n begrafnis gebeur, het die familie bymekaar gekom om herinneringe te deel. Dit was tydens daardie gesprekke dat ek dinge oor my eie familie gehoor het wat … Read More “Persoonlike Vertellinge –” »
Did Political Interference Save – or Taint – U.S. Star Folarin Balogun? CNN Editor Reporting In a move that has rocked the 2026 FIFA World Cup, U.S. President Donald Trump personally intervened with soccer’s global governing body over a controversial red card issued to American striker Folarin Balogun – and the results have left fans, … Read More “Trump’s FIFA Call Sparks Soccer Storm” »
On The Origins of the Proposed Development CCN Reporter – George C April HOPEFIELD:- As discussions continue around the proposed hydrogen and renewable energy developments affecting Hopefield, many residents are not only debating the project itself, but are increasingly asking questions about when the planning process began and how much information was shared with the … Read More “Hopefield Residents Seek Answers” »
Met Kunstenaars en Influencers – Terwyl Jeug- en Skoolsport in die Wes-Kaap en landwyd in die koue bly? CCN Verslaggewer – George C April Kaapstad Die Departement van Sport, Kuns en Kultuur se beplande amptelike delegasie na die 2026 FIFA World Cup in Mexiko, Kanada en die VSA kan tot R19,2 miljoen kos. Dit sluit … Read More “R19,2 Miljoen vir World-Cup Glans” »