POLICE FAILURES, EMPTY PROMISES AND A PATTERN OF NEGLECT CCN Editor – George April HOPEFIELD: Despite formal complaints, written undertakings from senior police officers and repeated media enquiries, not a single police officer has visited any of the female victims who reported serious crimes in Hopefield. Cape Coast News (CCN) can reveal that the rape … Read More “HOPEFIELD WOMEN LEFT UNPROTECTED” »
Author: The Editor
Kry nou ECD-subsidies – Gwarube CCN Verslaggewing KAAPSTAD:- Die Minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, sê die getal kinders wat deur regeringsubsidies toegang kry tot Vroeë Kinderontwikkelingsdienste (ECD) het skerp toegeneem. Foto – Die Minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube Twee jaar gelede het net meer as 748 000 kinders die ECD-subsidie ontvang. Vandag is … Read More “Meer as 200 000 Ekstra Kinders” »
Terwyl Bontheuwel-inwoners gewaarsku word om ekstra versigtig te wees CCN Verslaggewer – George April KAAPSE VLAKTE:- Die polisie ondersoek ’n skietvoorval waarin een man doodgeskiet is en drie ander gewond is in Bernsteinstraat in Retreat Sondagmiddag.Die 41-jarige man is op die toneel dood verklaar. Die ander drie slagoffers, tussen 16 en 21 jaar oud, is … Read More “Skietvoorval in Retreat eis Een Lewe” »
“Geen borgtog, geen borgtog nie. Justice vir Farren, Justice vir Farren” – was aanhoudend voor die hof geskree deur hofgangers Verslaggewer – Isaac Cloete GARIES:- Donderdag was dit binne- en buitekant die Garies-hofgebou pikswart, waartydens ’n polisieman se borgtog aangehoor is. Hiervoor het honderde mense, gekleë in swart en met plakkate, hulle ondersteuning aan die … Read More “N SWART DAG BY GARIES HOF” »
In Monticellostraat gekonfiskeer CCN Reporter – George April WESBANK: ’n Vroeë oggendoperasie in een van Wesbank se bekende strate het Dinsdag tot die inhegtenisneming van ’n 23-jarige man gelei, nadat die polisie ’n ongelisensieerde vuurwapen en ammunisie in sy woning gevind het.Lede van die Anti-Economic Crime Task Team het omstreeks 07:30 by ’n perseel in … Read More “Vuurwapen in vroegoggend-klopjag” »
Who sexually abuse and groom learners CCN Reporting DURBAN:- Members of the South African Democratic Teachers Union (SADTU) taking part in a protest march through Durban’s CBD on Friday, October 16th have strongly condemned teachers who sexually abuse and groom learners. The union’s members were primarily marching against the failure to fill teacher posts and … Read More “SADTU Members Condemn Teachers” »
Nasionale kampioenskap beklemtoon sportmanskap, spanwerk en eenheid binne die SAPD CCN Verslaggewer – George April Weskaap:- Die Wes-Kaap het as die algehele wenner uit die stryd getree tydens die SAPD se Nasionale Swartbal-poolkampioenskap, wat van 11 tot 15 Oktober 2026 by die Golden Q Pool Club aangebied is.Die gasheerprovinsie het met die eerste plek weggestap, … Read More “Wes-Kaap kroon Nasionale Swartbal-Poolkampioene” »
As ons nie self ’n plan maak nie, gaan ons kinders se toekoms buite ons hande val. CCN Verslaggewing. HOPEFIELD:- Vir jare lank word die meerderheid Hopefield-kinders aangery na skole in Vredenburg, Moorreesburg en ander dorpe. Dit was lank ’n praktiese oplossing. Dit is nie meer nie. Die realiteit vandag is soos volg: – Baie … Read More “HOPEFIELD SE KINDERS – DIE DEURE BEGIN TOEMAAK” »
In Steenberg Double Murder Case – In Court Tomorrow CCN Reporter – Felicity Jooste CAPE TOWN:- Anti-Gang Unit detectives have arrested a 32-year-old man in connection with a double murder that occurred in Cafda, Retreat, last week.Following a fatal shooting on Friday, 9 October 2026, at about 09:15 at premises in Enzo Street, Cafda, Steenberg … Read More “Anti-Gang Unit Detectives Arrest Suspect” »
At the G4GA Spring Championships 2026 CCN Sport Reporter – George April West Coast: Langebaan athlete Leander Pholman, now 20 years old, remains committed to competitive athletics while balancing work and future career plans. The former South African Elsen Schools standout will compete at the G4GA Athletics Spring Championships on 23–24 October 2026 at Goble … Read More “Leander Pholman Continues His Athletics Journey” »