Uncategorized
IS NIE ‘N POLITIEKE SPELETJIE NIE! Wanneer politieke lojaliteit belangriker word as die toekoms van ons gemeenskap, moet ons ernstig begin nadink. Ek het vandag saam met ‘n vriend deur Oudekraalfontein – Hopefield geloop en met inwoners gesels oor die huidige plaaslike verkiesing. Wat ek gehoor het, het my eerlikwaar geskok. Hierdie is nie ‘n … Read More “HOPEFIELD SE KRISES” »