Amid Growing Support for President Mnangagwa CCN Reporting Harare:- Zimbabwe has recorded its highest-ever wheat harvest, totaling 578,059 tonnes in the 2025 season, surpassing last year’s 562,091 tonnes. This remarkable increase has been welcomed across the country and highlights the role of agriculture in national recovery and food security. For President Emmerson Mnangagwa, whose current … Read More “Zimbabwe Achieves Record Wheat Harvest” »
Month: October 2025
But A Nation Divided on Empowerment CCN Editor Cape Town:- A heated debate has resurfaced in South Africa over the effectiveness of Broad-Based Black Economic Empowerment (B-BBEE), as the Democratic Alliance (DA) renews its call to replace the system with what it describes as a more “inclusive, growth-focused alternative.” The DA recently unveiled its “Economic … Read More “The DA Challenges BEE –” »
Nuwe Bewerings in ANC- ondersoek CCN Nuus ’N nuwe verklaring voor die ondersoekkommissie het lig gewerp op beweerde finansiële steun aan die voormalige ANC-organiser en huidige Minister van Openbare Diens en Administrasie, Senzo Mchunu, tydens sy vorige partyveldtog. Volgens getuienis van Getuie C is Brown Mogotsi geïdentifiseer as ’n tussenganger wat geld namens Mchunu ontvang … Read More “Geldvloei, Politieke Drome en ’n Rolex” »
CCN Nuus Weskaap:- In die afgelope 72 uur het Shotspotter 21 skietvoorvalle in die Elsieskraal-omgewing van Manenberg opgespoor. Die LEAP Reaksie-eenheid het vinnig opgetree, en danksy intelligensieverslae kon lede ’n verdagte arresteer wat in besit was van ’n gelaaide Glock-pistool, ’n verlengde magasyn, en nog twee magasyns met in totaal 59 rondtes ammunisie. Die verdagte … Read More “’N Sukses Verhaal – “Maar ’n Sistemiese Mislukking”” »
Mark a Turbulent Day Across South Africa CCN News Desk Cape Town:- Residents of Retreat, Cape Town, were left shaken early Thursday morning after a shooting incident in Beethoven Road left three people seriously to critically injured. According to initial reports, the attack occurred at dawn, prompting a rapid response from emergency services and SAPS. … Read More “Morning Violence and Major Drug Bust” »
Op pad na die Wêreldbeker-finaal! Verslaggewer – George April Barsapara Krieketstadion, Guwahati, Indië: Die Suid-Afrikaanse vrouekrieketspan het Woensdag ’n ongelooflike vertoning gelewer toe hulle Engeland met ’n verstommende 125 lopies verslaan het, om hul plek in die ICC Vroue Wêreldbeker-finaal te versekerBatting eerste, het die Proteas ’n indrukwekkende 319 vir 7 op die telbord geplaas. … Read More “Protea Vroue skryf Geskiedenis” »
Verslaggewer – George April Bothasig:- ’N E-hailing rit het Sondagoggend, 26 Oktober 2025, omstreeks 01:00 in ’n verrassende draaipunt geëindig, toe ’n onbetaalde passasier uiteindelik baie meer moes betaal as net sy ritfooi. Lede van Bothasig SAPD het ’n klagte ontvang van ’n e-hailing drywer wat beweer het dat ’n 31-jarige man van Millstraat geweier … Read More “Misdaad Betaal Nie – Betaal Drywer Eerste Keer 😂” »
LEAD TO TWO ARRESTS By CCN News Grabouw:- Two suspects were arrested in separate incidents on Monday evening, following swift police action in Grabouw and Makhaza. Members from the Caledon Public Order Policing Unit and the Makhaza Crime Prevention Unit made the arrests during routine patrols and crime prevention operations. According to police reports, officers … Read More “Targeted Police Operations in Grabouw & Makhaza” »
During Operation Shanela II in the Cape By CCN Reporter CAPE TOWN:- The continued efforts by Operation Shanela II members to curb drug-related crimes in Cape Town, led to two major arrests on Monday, 27 October 2025. During a stop-and-search operation in 5th Avenue, Ravensmead, at around 15:45, officers pulled over a vehicle driven by an … Read More “Two Arrested in Separate Drug Busts.” »
Verslaggewer – George C April Kaapstad:- Verskeie skokkende voorvalle van geweld het vandag die Wes-Kaap geruk, met vier afsonderlike insidente wat polisie en gemeenskappe in spanning gelaat het. In Firgrove, naby Somerset-Wes, is ’n vrou vroeër vanoggend noodlottig geskiet buite haar woning in Wineryweg. Volgens bronne het die polisie op die toneel gereageer waar verslae … Read More “Reeks Gewelddadige Aanvalle Skok die Wes-Kaap” »