Skip to content

Cape Coast News

Real life news from all over the Western Cape

  • Home
  • Write for us
  • Contact us

Operasie Shanela Slaan Toe

Posted on July 29, 2025July 31, 2025 By The Editor
Headline

Vuurwapens, dwelms en ammunisie gekonfiskeer.

CCN Verslaggewing

‘Belhar:- ‘N Intelligensie. gedrewe operasie deur lede van #OperasieShanela2# het Maandagmiddag teen ongeveer 11:30 gelei tot die inhegtenisneming van ‘n 35-jarige man in Belhar vir die besit van dwelms en onwettige besit van verbode vuurwapens en ammunisie.Lede het opgetree op inligting wat ontvang is oor vuurwapens en ammunisie wat glo op ‘n perseel in Belhar geberg word. Op die toneel het hulle drie vuurwapens, ‘n verskeidenheid ammunisie, drie sakkies kokaïen, sowel as 422 gemengde leë patroondoppies, insluitend drie leë blou ammunisie, gevind. Die verdagte is onmiddellik gearresteer en by Belhar SAPD aangehou.

In ‘n onverwante voorval dieselfde dag, het die polisie inligting ontvang oor ‘n vuurwapen wat glo by ‘n shack in die Freedom Farm Informele Nedersetting versteek word.  Lede het vinnig opgetree, die informasie geoperasionaliseer en ‘n 33-jarige man in hegtenis geneem vir die besit van ‘n onwettige vuurwapen en ammunisie.

Die SAPD herbevestig hulle verbintenis daartoe om vuurwapens van die straat af te haal en misdaad in ons gemeenskappe hok te slaan.

– Lees meer op SAPD se webwerf.

Please share with your friends:

Post navigation

❮ Previous Post: Ocean View Crime Swoop
Next Post: Two Homes Targeted in Separate Late-Night Incidents ❯

You may also like

Headline
Van Beskuldigings tot Verwelkoming
June 2, 2026
Headline
Onophoudelike Uitsettings – Geen Werklike Oplossings
August 22, 2025
Headline
Former Springbok Woman’s Captain Lusanda Dumk
December 16, 2025
Headline
EFF Leader – Julius Malema
April 16, 2026

Recent Posts

  • Matzikana Municipality Calls Urgent Meeting
  • PSDF Sport Bank Nooi U
  • The DA’s Bold Green Vision for the West Coast 
  • TWO MEN APPEAR IN COURT
  • Gauteng Crackdown – 35 Illegal Immigrants Arrested

Recent Comments

No comments to show.

Archives

  • June 2026
  • May 2026
  • April 2026
  • March 2026
  • February 2026
  • January 2026
  • December 2025
  • November 2025
  • October 2025
  • September 2025
  • August 2025
  • July 2025
  • June 2025
  • May 2025
  • April 2025
  • March 2025
  • February 2025
  • January 2025

Categories

  • Community
  • Headline
  • Headlines
  • History
  • National News
  • opinion/editorial
  • Sponsored content
  • Sport
  • Uncategorized

Copyright © 2025 Cape Coast News | Privacy | Disclaimer

Theme: Oceanly News by ScriptsTown