Vir Baanbrekende Seunsvergadering CCN Verslaggewer – George April PIKETBERG:- Die SANAC Men’s Sector, in vennootskap met die Departement van Sosiale Ontwikkeling, Departement van Verdediging, die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) en die Bergrivier Munisipaliteit, hou op 6 en 7 Julie 2026 ’n historiese Seunsvergadering in Piketberg, Bergrivier Munisipaliteit in die Wes-Kaap. Die geleentheid bring 500 … Read More “500 Seuns byeen in Piketberg” »
Category: Community
Eggenoot beweer afpersing het moord voorafgegaan CCN verslaggewer – Felicity Jooste KAAPSTAD:- ‘N gesin van Woodstock is in rou gedompel nadat ‘n 37-jarige vrou Saterdagoggend koelbloedig doodgeskiet is.Volgens polisiewoordvoerder konstabel Ndakhe Gwala het die voorval omstreeks 07:03 op Saterdag, 27 Junie 2026, in Aberdeenstraat plaasgevind. “Volgens berigte het die oorledene voor ‘n openbare toilet gestaan … Read More “Woodstock Vrou Doodgeskiet” »
AFTER POLICE SEIZE THREE ASSAULT RIFLES IN PHILIPPI CCN Reporter – George April CAPE TOWN:- Two men are expected to appear in the Athlone Magistrate’s Court today (Friday, 26 June 2026) after members of the Western Cape National Intervention Unit (NIU) recovered three fully automatic assault rifles during a targeted operation in Philippi.The suspects, aged … Read More “TWO MEN APPEAR IN COURT” »
In Suspected Gang Attack in Wesbank CCN Reporter – George April Malmesbury:- Police are investigating a deadly shooting in the Wesbank area that claimed the lives of two people and injured three others, including a woman, on Wednesday morning.According to initial reports, a group of individuals was standing in a yard at the corner of … Read More “Malmesbury Shooting – Two Dead & Three Injured” »
Voormalige burgemeester sluit by ontwikkelaar aan CCN Verslaggewer – George April Hopefield:- Die voorgenome multimiljoen-rand sonkrag- en battery-stoorprojek naby Hopefield bly ‘n bron van groot verdeeldheid. Nuwe kommer het ontstaan oor die vinnige oorgang van voormalige Saldanha Bay Munisipaliteit (SBM) Executive Mayor, Alderman André Truter, na Phelan Green Energy / Cullisol Holdings. Truter het op … Read More “Vrae rondom moontlike belangebotsing by Hopefield Solar-projek:” »
Dwelms ter Waarde van R900 000 en Onwettige Vuurwapens Gekonfiskeer CCN verslaggewer – George April Kaapstad:- Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het hierdie week ‘n reeks suksesvolle operasies in die Kaapse Vlakte uitgevoer, wat gelei het tot die beslaglegging van dwelms ter waarde van sowat R900 000, verskeie onwettige vuurwapens en die inhegtenisneming van vyf verdagtes.In … Read More “Wes-Kaapse Polisie Slaan Toe” »
Saamstaan vir ‘n Beter Toekoms Skrywer -Bekommerde inwoner van Hopefield – CCN Online) Hopefield:- Die pragtige klein dorp in die Saldanha Bay Munisipaliteit, het sedert 1994 baie verander – maar ongelukkig nie altyd ten goede nie. Volgens die 2011- sensus het die dorp ongeveer 6 460 inwoners gehad. Met die sterk groei in die groter … Read More “Tyd vir Werklike Verandering in Hopefield en Klein Dorpies” »
TIME FOR REAL CHANGE IN LOCAL GOVERNMENT By CCN Reporter As South Africa prepares for the upcoming local government elections in November, many communities are once again discussing the future of their towns and municipalities.However, some residents believe the focus should not only be on political parties, but also on the individual candidates who will … Read More “POLITICAL DEBATE:” »
VIR SEKSUELE MISDRYWE TEEN KINDERS Verslaggewer – Isaac Cloete VIOOLSDRIFT:- Die vrou wat in die Noord-Kaap bekend geword het as die sogenaamde “Sondagskool-onnie”, is in die Springbok Streekshof swaar gestraf nadat sy aan verskeie seksuele misdrywe teen kinders skuldig bevind is.Foto – Jo Ann Klaase (45) is op 5 Junie 2026 tot altesaam 75 jaar … Read More ““SONDAGSKOOL-ONNIE” – GEVONNIS TOT 75 JAAR TRONKSTRAF” »
In Hanover Park & Valhalla CCN Reporter – George April Cape Town:- Members attached to Operation Lockdown III achieved significant successes on Tuesday, 16 June 2026, with the confiscation of drugs, an unlicensed firearm and ammunition during crime prevention operations in Hanover Park and Valhalla Park. According to information released by the South African Police … Read More “Operation Lockdown 111 Scores Major Success” »