CCN Reporting Cape Town:- In a swift police operation, five suspects have been arrested just two days after an armed robbery disrupted a church service in Samora Machel, leaving congregants traumatized.On Sunday, 7 June 2026, armed suspects stormed into a church service, robbing worshippers of personal belongings – including cell phones – and church equipment. … Read More “Police Make Breakthrough in Samora Machel Church Robbery” »
Category: Community
Goeie nuus vir sommige, maar ’n bitter werklikheid vir ons kinders en gemeenskappe. HOPEFIELD: – Die nuwe vennootskap tussen Hopefield Rugbyklub en Phelan Green Group is goeie nuus, want dit wys hoe maatskappye in groen energie in die gemeenskap kan belê – ek is nie daarteen nie. Maar ná meer as 18 jaar se harde … Read More “Hopefield Rugbyklub en Phelan Green Group Vennootskap” »
By Winkel Ná Jeuggeleentheid Verslaggewer – George C April Atlantis:- Die Atlantis-gemeenskap is in rou gedompel ná die tragiese dood van ’n 15-jarige Graad 9-leerling van Robinvale Hoërskool.Die tiener is Sondagaand doodgeskiet terwyl sy saam met vriende by ’n winkel naby Allegenby Road in Sherwood Park was, kort nadat hulle van ’n jeuggeleentheid teruggekeer het. … Read More “Onskuldige 15-Jarige Skoolmeisie Gisteraand Doodgeskiet” »
She Building Hope Reporter – Jacolene Essien AURORA:- In many communities, young people are often told they are the leaders of tomorrow. But in Aurora, one young man is already proving that leadership starts today. Jade Hofmeester is steadily becoming a familiar and inspiring name among those who believe in youth development, community involvement and … Read More “Aurora’s Young Leader Building More Than Events” »
Powers Ahead in Telkom Netball League Power Week. Reporter – George April Hopefield:- The West Coast community is beaming with pride, as local netball sensation Beulen Lazarus prepares to light up the second Power Week of the 2026 Telkom Netball League (TNL) with the Tshukudu Tornados. Lazarus, a dynamic Wing Attack and Centre from Hopefield, has … Read More “West Coast Netball Star – Beulen Lazarus” »
Tydens Radio Kaboesna-program Polisie Media Vrystelling CALVINIA:- Die Namakwa-distrik se Hoof van Korporatiewe Kommunikasie en Skakeling, kapt. Ivan Magerman, het saam met sers. Maria De Wee en konst. Gregory Shettley op 23 April 2026 aan die “Midday Magic Meet and Greet”-program op Radio Kaboesna deelgeneem. Tydens die program het beide speurders teruggekyk op hul loopbane … Read More “Namakwa SAPD versterk Gemeenskapsbande” »
Concerns grow over lack of transparency, rushed public process, and former mayor’s sudden move to developer CCN Editor/Reporter – George C April Hopefield: – Tensions are rising in the small rural town of Hopefield, as residents question the legitimacy and transparency of a proposed large-scale solar and green hydrogen project linked to Phelan Green Energy.This … Read More “Hopefield Erupts Over Energy Project as Residents Demand Answers” »
By woning van vermeende bendeleier Verslaggewer – George April BELLVILLE:- Die Bellville Suid woning van die vermeende bendeleier, Jerome Booysen, was vanoggend die teiken van ’n gewapende rooftog.Volgens die polisie is ’n huishulp tydens die voorval deur ’n groep gewapende mans oorval en as gyselaar aangehou. Polisiewoordvoerder, kaptein Frederick van Wyk, het bevestig dat die … Read More “Gewapende rooftog” »
– Verskeie onwettige vuurwapens van die strate af CCN Verslaggewer – George April RAVENSMEAD:- Die South African Police Service (SAPS) gaan steeds daadwerklik te werk teen bendebedrywighede landwyd. Hierdie week het lede van #OPERATIONLOCKDOWN3 ‘n 33-jarige vermeende bendeleier in Ravensmead in hegtenis geneem op aanklag van die besit van onwettige vuurwapens en ammunisie. Die span … Read More “Polisie slaan toe op vermeende bendeleier” »
Na Brand & Plundering CCN Verslaggewing Atlantis:- Nege verdagtes tussen die ouderdomme van 18 en 25 is Donderdago, 16 April 2026, by die Covid-informele nedersetting in hegtenis geneem op aanklagte van diefstal en die besit van gesteelde eiendom.Die inhegtenisnemings volg ná ’n voorval Woensdagaand waartydens ’n vragmotor naby John Dreyerweg aan die brand gesteek is. … Read More “Nege Verdagtes vasgetrek in Atlantis” »