Skip to content

Cape Coast News

Real life news from all over the Western Cape

  • Home
  • Write for us
  • Contact us

Category: Headline

Vier Verdagtes Gearresteer

Posted on July 28, 2026 By The Editor
Vier Verdagtes Gearresteer
Headline

Vir besit van vermoedelik gesteelde koperkabels CCN Verslaggewing NAMAKWALAND:- Die Suid-Afrikaanse Polisiediens in die Namakwa-distrik gaan voort om hul pogings teen die diefstal en onwettige besit van kritiese infrastruktuur te intensiveer, nadat drie manlike verdagtes en een vroulike verdagte in Nababeep gearresteer is.Op Maandag, 27 Julie 2026, om ongeveer 14:30, het lede van die Namakwa-distrikstaakspan, … Read More “Vier Verdagtes Gearresteer” »

Man sterf tydens arrestasie in Bellville

Posted on July 27, 2026 By The Editor
Headline

IPID ondersoek voorval CCN Verslaggewing BELLVILLE:-  Die Onafhanklike Polisieondersoekdirektoraat (IPID) het ‘n ondersoek ingestel na die dood van ‘n 42-jarige man wat Donderdag, 23 Julie 2026, tydens ‘n polisie-operasie in Bellville gesterf het. Volgens die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het lede van die Openbare Orde Polisie (POP), wat deel vorm van Operasie Lockdown3, op inligting gereageer … Read More “Man sterf tydens arrestasie in Bellville” »

Cape Town’s R1.6bn Tender Scandal Probe

Posted on July 22, 2026July 22, 2026 By The Editor
Headline

 R1.6 Billion in Contracts Under Scrutiny After Major Police Raids CCN Editor – George April Cape Town:- A major police investigation into alleged tender fraud and corruption in the City of Cape Town has intensified, with search-and-seizure operations targeting contracts worth approximately R1.6 billion. The case has sparked fresh questions about accountability, procurement oversight, and … Read More “Cape Town’s R1.6bn Tender Scandal Probe” »

SAPS Slaan Toe op Dwelms en Vuurwapens in Malmesbury

Posted on July 20, 2026 By The Editor
Headline

 65 Jarige Verdagte in Hegtenis CCN Verslaggewing MALMESBURY:-  Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPS) se volgehoue optrede teen bendeverwante misdaad en dwelmhandel in Malmesbury het Sondag, 19 Julie 2026, tot ‘n belangrike deurbraak gelei toe lede van die Anti-Bende-eenheid ‘n 65-jarige man in hegtenis geneem en dwelms, vuurwapens en bykans R48 000 kontant gekonfiskeer het.Volgens SAPS was … Read More “SAPS Slaan Toe op Dwelms en Vuurwapens in Malmesbury” »

Western Cape Authorities Seize Illicit Liquor

Posted on July 17, 2026July 17, 2026 By The Editor
Western Cape Authorities Seize Illicit Liquor
Headline

 Worth R12 Million in Stellenbosch Raid STELLENBOSH-  In a major victory against the illicit liquor trade, a coordinated operation by the South African Police Service (SAPS), the Western Cape Liquor Authority, and the SARS Customs Unit has resulted in the confiscation of counterfeit and illegal alcohol valued at approximately R12 million in Plankenburg, Stellenbosch.Acting on … Read More “Western Cape Authorities Seize Illicit Liquor” »

Groot Onmin na Koperkabel Diefstal

Posted on July 17, 2026 By The Editor
Headline

 Deur ANC – Raadslid Verslaggewer –  Isaac Cloete SPRINGBOK :-  In die groter Springbok-omgewing heers groot ontsteltenis en onmin ná die arrestasie van ’n ANC-raadslid wat daarvan beskuldig word dat hy by koperkabeldiefstal betrokke was.Die raadslid, wie se naam bekend is, dien as verteenwoordiger vir Wyk 8 in die Komaggas-gebied onder die Nama Khoi-munisipaliteit. Die … Read More “Groot Onmin na Koperkabel Diefstal” »

Dringende Misdaad Waarskuwing

Posted on July 15, 2026July 15, 2026 By The Editor
Headline

D KAYAMANDI – KLAPMUTS – BISHOP LAVIS CCN Verslaggewing WESKAAP:- Misdaad is heeltemal buite beheer in ons areas, en Dinsdagaand 14 Julie 2026 was dit weer chaos.   Omstreeks 21:11 op Bassi Street, Khayamandi (Stellenbosch) het vier gewapende verdagtes (met ‘n vuurwapen) mense beroof van hul selfone.  Twee skote is afgevuur, en ‘n Wit Suzuki-voertuig … Read More “Dringende Misdaad Waarskuwing” »

Elsies River Police Recover Firearm

Posted on July 14, 2026July 14, 2026 By The Editor
Elsies River Police Recover Firearm
Headline

 And More Than 1,000 Mandrax Tablets CCN Reporting ELSIES RIVER:- An intelligence-driven operation by members of Elsies River SAPS has resulted in the recovery of an unlicensed firearm, ammunition, and more than 1,000 Mandrax tablets during raids conducted in Epping Forest on Monday, 13 July 2026. According to police, officers acted on information regarding an … Read More “Elsies River Police Recover Firearm” »

Arrestasie ná dodelike Malmesbury skietery

Posted on July 13, 2026July 13, 2026 By The Editor
Headline

CCN Verslaggewer – George April MALMESBURY:-  Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPS) het ‘n deurbraak gemaak in die ondersoek na Sondag se massaskietery in Wesbank, toe ‘n 27-jarige man vandag, 13 Julie 2026, in verband met die voorval gearresteer is. Die verdagte sal môre, 14 Julie 2026, in die Malmesbury Landdroshof verskyn op aanklagte wat verband hou … Read More “Arrestasie ná dodelike Malmesbury skietery” »

Steinkopf verdeel oor beoogde oordrag

Posted on July 10, 2026 By The Editor
Headline

Van Plaas 22 se titel-akte Verslaggewer – Isaac Cloete STEINKOPF: –  Plaas 22 staan tans sentraal in ‘n toenemende geskil tussen inwoners van Steinkopf en die Departement van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling oor die toekoms van die gebied se grond.Die omstredenheid het toegeneem nadat inwoners verneem het dat die Minister van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, … Read More “Steinkopf verdeel oor beoogde oordrag” »

Posts pagination

Previous 1 2 3 4 … 39 Next

Recent Posts

  • Three Arrested as Joint Operations Seizes
  • 🔥Die Politieke Waarheid
  • Polisiekonstabel in Delft Gearresteer weens Korrupsie
  • Young Netball Player Seeks Community Support
  • Kropz and Trollope Remain Silent

Recent Comments

No comments to show.

Archives

  • September 2026
  • August 2026
  • July 2026
  • June 2026
  • May 2026
  • April 2026
  • March 2026
  • February 2026
  • January 2026
  • December 2025
  • November 2025
  • October 2025
  • September 2025
  • August 2025
  • July 2025
  • June 2025
  • May 2025
  • April 2025
  • March 2025
  • February 2025
  • January 2025

Categories

  • Community
  • Headline
  • Headlines
  • History
  • National News
  • opinion/editorial
  • Sponsored content
  • Sport
  • Uncategorized

Copyright © 2025 Cape Coast News | Privacy | Disclaimer

Theme: Oceanly News by ScriptsTown