Skip to content

Cape Coast News

Real life news from all over the Western Cape

  • Home
  • Write for us
  • Contact us

Category: Headline



Hawks Nab Two Alleged Human Traffickers

Posted on February 23, 2026February 24, 2026 By The Editor
Headline

In Western Cape Crackdown on Cambodia Scam Centre Nightmare CCN Reporting Cape Town:- In a significant victory against transnational human trafficking, the Western Cape Economic Protected Resources team of the Hawks has arrested two suspected recruiters linked to a harrowing case where four South African victims were lured abroad with fake job promises, only to … Read More “Hawks Nab Two Alleged Human Traffickers” »

NAMA KHOI-SOKKER BY N KRUISPAD

Posted on February 19, 2026 By The Editor
Headline

Verslaggewer – Isaac Cloete   Namakwaland:- Kan die Nama Khoi LFA skeur weens n “omstrede” verkiesing van die nuwe bestuur.Verskeie sokkerklubs, spelers en hul klublede, sê nou openlik dat die verkiesing onkonstitusioneel en bedrieglik was. Volgens Ronnie “Haas” Claasen, van Benfica sokkerklub in Matjieskloof, het die verkiesing in November, 2025, plaasgevind. “Ons was teenwoordig en het gesien … Read More “NAMA KHOI-SOKKER BY N KRUISPAD” »

Triple Murder Shocks Athlone

Posted on February 18, 2026 By The Editor
Headline

Infant Among Three Killed in Late-Night Shooting. Reporter – George C April Athlone:-  The South African Police Service (SAPS) has launched a full-scale manhunt for three unidentified suspects following a brutal shooting in Athlone. The shooting  claimed the lives of three people, including a nine-month-old baby girl. The incident unfolded on Tuesday, 17 February 2026, … Read More “Triple Murder Shocks Athlone” »

Nababeep Teen Missing – R75 000 Reward

Posted on February 16, 2026February 16, 2026 By The Editor
Headline

Nababeep police are requesting the public’s assistance in locating #missing 14-year-old David Augustin Waterboer.David was last seen on 07 February 2025 in Concordia, near Nababeep in the Namakwa District, Northern Cape. At the time of his disappearance, he was wearing a black T-shirt, black and red pants, and navy blue flip-flops. The SAPS is offering … Read More “Nababeep Teen Missing – R75 000 Reward” »

Eienaardige Ongeluk Lei tot Tragedie

Posted on February 16, 2026February 16, 2026 By The Editor
Headline

Werker van Checkers Sterf in Diens Verslaggewer — Isaac Cloete SPRINGBOK:- Personeel van Checkers in Springbok is steeds geskok na die vreemde dood van ‘n werker hier oor die naweek. Foto  verskaf – Chriselda Bezuidenhoudt van Vaalhoek, Okiep. Volgens betroubare inligting het die ongeluk Saterdag gebeur voor die winkel sou toemaak. n Bron het gesê … Read More “Eienaardige Ongeluk Lei tot Tragedie” »

Police Busts Remove Firearms and Mandrax

Posted on February 12, 2026February 12, 2026 By The Editor
Headline

From Western Cape Streets CCN Reporting Western Cape:-  In the early hours of Thursday morning,  members searched two premises in Wallacedene, Kraaifontein, and arrested two males, aged 25 and 31, for the illegal possession of a firearm and possession of imitation firearms. A 9mm pistol, two imitation firearms, and 20 rounds of ammunition were confiscated. … Read More “Police Busts Remove Firearms and Mandrax” »

DRIE ONGELUKKE, – VYF OORLEDENES OP N7

Posted on February 9, 2026February 9, 2026 By The Editor
Headline

Verslaggewer – Isaac Cloete Springbok:- Die afgelope naweek was ‘n swart een vir die inwoners van die Nama Khoi-area, met drie tragiese ongelukke op die N7-pad wat vyf lewens geëis het en ten minste vyf mense ernstig beseer het.Vrydagnamiddag het een persoon op slag gesterf toe hulle voertuig van die pad af is. Die ander … Read More “DRIE ONGELUKKE, – VYF OORLEDENES OP N7” »

Donderstorms word vir twee dae in Wes-Kaap voorspel

Posted on February 8, 2026 By The Editor
Donderstorms word vir twee dae in Wes-Kaap voorspel
Headline

 Montagu se onlangse vloede herinner ons aan die risiko’s CCN Verslaggewer – George C April Erge donderstorms met swaar reën, hael en wind word voorspel, wat plaaslike vloede en ontwrigting kan veroorsaak,  terwyl die Langeberg nog herstel van Februarie se vroeë reënskade.Foto:  “Oorstroomde areas in Montagu na die vroeë Februarie reëns,  die R62-brug en paaie … Read More “Donderstorms word vir twee dae in Wes-Kaap voorspel” »

NUWE ONKOLOGIE-FASILITEIT BINNEKORT GEOPEN EN VERNOEM

Posted on February 7, 2026February 7, 2026 By The Editor
Headline

Binnekort sal die nuwe mediese fasiliteit by die Springbok geopen word Verslaggewer – Isaac Cloete Springbok”- Dit sal dan waarskynlik ook vernoem word na n bekende en plaaslike inwoner, wyle Jacobus “Boeboe” van Wyk. Hierdie eenheid is die onkologie of chemo-terapie eenheid wat in 2025 by die dr Izak van Niekerk hospitaal te Springbok begin … Read More “NUWE ONKOLOGIE-FASILITEIT BINNEKORT GEOPEN EN VERNOEM” »

Van Dors na Verdrink in Dieselfde Provinsie

Posted on February 5, 2026 By The Editor
Headline

Keisie-rivier oorstroom terwyl damme elders nog kreun CCN Berig Montague:- Die Wes-Kaap is ‘n provinsie van uiterstes, en vandag, 5 Februarie 2026, skree dit dit uit.Dele van die Kaapse Metropool en die Overberg sukkel met damme wat skaars 60% vol is, droogte verklaar as nasionale ramp in dele van die Wes-Kaap, Oos-Kaap en Noord-Kaap,  brul … Read More “Van Dors na Verdrink in Dieselfde Provinsie” »

Posts pagination

Previous 1 … 3 4 5 … 30 Next

Recent Posts

  • EXCLUSIVE: Judge Sulet Potterill Assisted Keith Keating to Loot R768 Million from SAPS
  • Justice Delayed – Justice Denied?
  •  Delft-ma kla polisie aan
  • Nege Verdagtes vasgetrek in Atlantis
  • EFF Leader – Julius Malema

Recent Comments

No comments to show.

Archives

  • April 2026
  • March 2026
  • February 2026
  • January 2026
  • December 2025
  • November 2025
  • October 2025
  • September 2025
  • August 2025
  • July 2025
  • June 2025
  • May 2025
  • April 2025
  • March 2025
  • February 2025
  • January 2025

Categories

  • Community
  • Headline
  • Headlines
  • History
  • National News
  • opinion/editorial
  • Sponsored content
  • Sport
  • Uncategorized

Copyright © 2025 Cape Coast News | Privacy | Disclaimer

Theme: Oceanly News by ScriptsTown