The South African Police Service (SAPS) has issued a stern warning to community members about a vishing scam in which fraudsters misuse the SAPS name, logo, and even the names of real senior officers to trick victims, into paying money or revealing personal information. According to SAPS, fake letters, often circulated on WhatsApp, carry the … Read More “SAPS Warns Public – Scamsters Using Fake Police Letters & Calls” »
Author: The Editor
Verslaggewer – Isaac Cloete Springbok:- In die vroeë oggendure van Maandag, 22 September 2025, het polisielede op nagskof patrollie langs die R382-pad op ’n wit Toyota Hilux bakkie met ’n kap afgekom. Twee mans is opgemerk waar hulle die voertuig se bande omruil het. By nadere ondersoek is die bakkie deursoek en ’n groot hoeveelheid … Read More “Twee Buitelanders in Hegtenis Geneem vir Bedreigte Spesies.” »
In the Western Cape. Reporter – Felicity Jooste WESTERN CAPE:- A string of weekend operations across the province has led to several arrests for illegal firearms, ammunition, and drugs. On Friday, 19 September, Gugulethu police arrested a 22-year-old man in Siwa Street, KTC, after finding him with an AK47 rifle and seven rounds during stop-and-search … Read More “Police Clamp Down on Illegal Firearms & Drugs” »
Gesin in Skok, Polisie Ondersoek Saak Verslaggewer – Felicity Jooste Athlone:- ’N Kaapse gesin is in skok en trauma nadat hul agtjarige seun glo seksueel aangerand was deur ’n medeleerder in die toilet van Garlandale Primêre Skool in Athlone. Polisie woordvoerder, kaptein FC van Wyk, het bevestig dat ’n saak van seksuele aanranding by Athlone SAPD … Read More “8 Jarige Seksueel Aangerand by Laerskool” »
Deur Isaac Cloete Springbok: – Die Suzuki Griekwas het Saterdag op Ellispark vir ’n sprokiesmoment gesorg toe hulle die Curriebeker-eindstryd teen die Fidelity ADT Leeus met 27-25 in beseringstyd gewen het. Vir die Noord-Kaap, waar rugby diep in die gemeenskap se are vloei, het dié oorwinning nuwe hoop en trots laat ontvlam. Die laaste keer … Read More “Griekwas skryf geskiedenis met Curriebeker-triomf” »
CCN Reporting Khayelitsha:- A heartbreaking discovery shocked the Khayelitsha community on Sunday morning when the body of an infant was found stuffed inside plastic bags near Chris Hani Train Station. According to police spokesperson Captain Frederick Van Wyk, Makhaza police registered an inquest following the incident. “Makhaza police registered an inquest on Sunday 21 September … Read More “Baby’s Body Discovered in Plastic Bags Near Khayelitsha Train Station” »
Inwoners sê hulle voel “vergete” WESBANK:- ’n Naweek van bloed en geweld het Wesbank in die Kaapse Vlakte Saterdag in beroering gelaat nadat drie skietvoorvalle binne enkele ure plaasgevind het. In een van die insidente het polisiebeamptes ’n vermeende bendelid doodgeskiet tydens ’n vuurgeveg. Volgens polisiewoordvoerder kapt. FC van Wyk het ’n skietvoorval omstreeks 18:45 … Read More “Skieterye Ruk Wesbank – Inwoners sê Hulle voel “Vergete”” »
BELLVILLE:- A major police breakthrough has been made in the fight against illegal firearms in the Western Cape. In the early hours of this Monday morning, September 22nd, members of the Provincial Operational Coordination Combat Team executed an intelligence-driven raid on a Bellville flat, uncovering a significant cache of weapons. According to police, the firearms … Read More “BREAKING NEWS – SAPS SEIZES ILLEGAL FIREARMS IN BELLVILLE RAID” »
CCN Verslaggewer – George April DELFt:- Die polisie in Delft bied ’n kontantbeloning van tot R30 000 aan vir enige inligting wat kan help om die verdagtes vas te trek ná ’n noodlottige skietvoorval op die R300-hoofweg. Die insident het op 26 Julie 2025 omstreeks 20:20 plaasgevind toe ’n volwasse vrou in haar voertuig doodgeskiet … Read More ” R30 000 beloning vir leidrade ná noodlottige R300-skietery” »
We’ve officially changed our name from Hopefield Master Builders to West Coast Master Builders – giving us the reach to serve more clients across the West Coast region. Build on a farm between Malmesbury and Wellington / Inquiry Mornay Erasmus – architect Cell; 081 089 4392 📑 All NHBRC documents are available for clients who … Read More “ADVERTISING – NEW NAME, SAME TRUSTED SERVICE” »
