Skip to content

Cape Coast News

Real life news from all over the Western Cape

  • Home
  • Write for us
  • Contact us

Plaasaanval by Wortelgat

Posted on March 9, 2025March 9, 2025 By The Editor
Headlines

Stanford:- Vrydagnag 22:00 was daar ‘n plaasaanval op die plaas Wortelgat by Stanford.

‘N man en vrou is daar beroof deur 3 rowers met handskoene en klapmusse. Die rowers het messe gehad en is die man aangeval en in sy bene gesteek. Hulle is in bebloede kamer vasgebind gelos na rekenaars en juwele en selfone geroof was. Die man het later losgekom en alarm maak. Stanford Sekuriteit, APS Sekuriteit en SAPD Stanford het reageer.

Om 05:30 gewaar HPP/Hermanus SRA Beheer eers twee verdagtes in Bergweg Hermanus, wat in bosse verdwyn aan berg kant.

HPP patroleerders, HNHW reageer. Afriforum Alfa Buurtwag homeltuig vleuel word ingeroep en binne 10min word een verdagte opgespoor deur die homeltuig vlienier en word hy deur die patroleerders in hegtenis geneem.

SAPD Overberg distrik gesamentlike operasie sentrum laat weet Stanford SAPD speurtak dat die verdagtes moontlik hulle rowers mag wees wat gesoek word. Verdere ondersoek volg en word die verdagte wat gearesteer was positief tot die roof verbind en aangekla voor 12:00 Saterdag. Uitsekende werk.

Verskeie ander leidrade en sake word ook ondersoek deur SAPD speurtakke tans.

Ons bedank alle rolspelers, SAPD al die vertakkings en veral ook die Stanford SAPD speurtak onder lyding van AO Payn vir sy werk en entoesiasme om die saak spoedig op te los.

Afriforum Overstrand gemeenskap Veiligheid
https://www.facebook.com/share/p/1HsX4b44JQ/

Please share with your friends:

Post navigation

❮ Previous Post: Fatal Head-On Collision
Next Post: Missing Children – Why Do Some Names Makes Headlines ❯

You may also like

Headlines
Geldvloei, Politieke Drome en ’n Rolex
October 30, 2025
Headlines
Farmer Appears in Court Amid Allegations of Drugging and Sexual Assault
November 7, 2025
Headlines
Underworld Figure Nafiz Murdoch Sentenced for Corruption
September 21, 2025
Headlines
Good Policing Praised after Wynberg Court Threat Neutralised
December 15, 2025

Recent Posts

  • Van Beskuldigings tot Verwelkoming
  • Verpleegsters by Springbok-Hospitaal Slaan Noodalarm
  •   Exciting Opportunities Ahead –  WCSS Prepares
  • BERGRIVIER MUNISIPALITEIT SE SUKSES
  • Western Cape Police Crack Down

Recent Comments

No comments to show.

Archives

  • June 2026
  • May 2026
  • April 2026
  • March 2026
  • February 2026
  • January 2026
  • December 2025
  • November 2025
  • October 2025
  • September 2025
  • August 2025
  • July 2025
  • June 2025
  • May 2025
  • April 2025
  • March 2025
  • February 2025
  • January 2025

Categories

  • Community
  • Headline
  • Headlines
  • History
  • National News
  • opinion/editorial
  • Sponsored content
  • Sport
  • Uncategorized

Copyright © 2025 Cape Coast News | Privacy | Disclaimer

Theme: Oceanly News by ScriptsTown