Skip to content

Cape Coast News

Real life news from all over the Western Cape

  • Home
  • Write for us
  • Contact us

Month: February 2026

Taxi Carrying 49 Children to School

Posted on February 5, 2026February 5, 2026 By The Editor
Community

Parents stay vigilant  how your children are transported  CCN Editor – George April Cape Peninsula:- The recent incident in Mitchells Plain, where City of Cape Town Traffic Services impounded an overloaded taxi carrying 49 children outside a primary school, is a stark reminder of the ongoing risks in scholar transport.The driver was charged with operating … Read More “Taxi Carrying 49 Children to School” »

Oë rek terwyl polisie vermiste se woning fynkam.

Posted on February 5, 2026February 5, 2026 By The Editor
Community

Verslaggewer – Isaac Cloete NABABEEP:- Ongekende belangstelling het vandag op Nababeep geheers terwyl die polisie die woning van n vermiste seuntjie deursoek het. Foto Verskaf – David Waterboer. Dit is die ouerlike woning van David Waterboer, wat in 2025 net spoorloos verdwyn het. Nababeep-inwoners het vertel dat hulle Woensdag bewus geword van die vele polisie-beamptes … Read More “Oë rek terwyl polisie vermiste se woning fynkam.” »

Afrikaanse Komedie Verloor ‘n Groot Gees

Posted on February 5, 2026February 5, 2026 By The Editor
Community

Die afgelope week het n groot storieverteller sy tydelike tuiste met die ewige gewissel. Verslaggewer – Isaac Cloete SPRINGBOK:- Oom Arno van Zyl (82) van Springbok het die Vrydag in Kaapstad gesterf, nadat hy ook vroeër n beroerte gehad het.Soos sy groot vriend, wyle Tolla van der Merwe, word van Zyl beskou as een van … Read More “Afrikaanse Komedie Verloor ‘n Groot Gees” »

Van Dors na Verdrink in Dieselfde Provinsie

Posted on February 5, 2026 By The Editor
Headline

Keisie-rivier oorstroom terwyl damme elders nog kreun CCN Berig Montague:- Die Wes-Kaap is ‘n provinsie van uiterstes, en vandag, 5 Februarie 2026, skree dit dit uit.Dele van die Kaapse Metropool en die Overberg sukkel met damme wat skaars 60% vol is, droogte verklaar as nasionale ramp in dele van die Wes-Kaap, Oos-Kaap en Noord-Kaap,  brul … Read More “Van Dors na Verdrink in Dieselfde Provinsie” »

Hooggeregshof Beslissing oor Gemeenskap

Posted on February 5, 2026 By The Editor
Community

Die Hooggeregshof hoor nou die stryd van ons kwesbare gemeenskappe wat al meer as 20 jaar deur “Communicare” mishandel word. CCN Verslaggewer – George C April Kaapstad:-  Gister het die Wes-Kaapse Hooggeregshof in Kaapstad ‘n onmiddellike (ex tempore) beslissing gelewer. Die hof het die uitsetting-aansoek teen 34 gesinne by die Welverdiend-kompleks in Rondebosch uitgestel tot … Read More “Hooggeregshof Beslissing oor Gemeenskap” »

SMS COMPETITION NOW LIVE…!

Posted on February 5, 2026February 17, 2026 By The Editor
SMS COMPETITION NOW LIVE…!
Community, Sport

   – Just R2.00 to Help Build the Hopefield Swimming Pool! Good news, Weskus family! The moment we’ve all been waiting for has arrived: Our official SMS competition is LIVE via short code 41878!For only R2.00 per SMS, you can enter and stand a chance to win incredible weekend getaways donated by our generous partners: … Read More “SMS COMPETITION NOW LIVE…!” »

Afperser vasgetrek in Gugulethu

Posted on February 3, 2026 By The Editor
Community

200 mandrax-tablette en ammunisie gekonfiskeer CCN Verslaggewing Kaapstad:- In ‘n suksesvolle operasie het lede van die Anti-Ekonomiese en Afpersingsmisdaad Taakspan, ‘n 24-jarige verdagte Maandag, 2 Februarie 2026, in Gugulethu in die Wes-Kaap in hegtenis geneem op aanklagte van afpersing, onwettige besit van ammunisie en besit van dwelms.Omstreeks 14:00 was die taakspan op patrollie in die … Read More “Afperser vasgetrek in Gugulethu” »

Verrassings partytjie ontaard in verrassings rooftog

Posted on February 2, 2026 By The Editor
Community

Skok in Philippi– Toe Gewapende Rowers as Gaste Toeslaan CCN Verslaggewing Philippi:- Wat moes ’n vreugdevolle verrassings verjaarsdag partytjie vir ’n oom moes gewees het, het Saterdag  in Browns Farm, Philippi, in ’n gewelddadige roof verander. Drie vermeende rowers het hulleself as genooide gaste voorgedoen, warm gegroet en selfs die slagoffers omhels – voordat hulle … Read More “Verrassings partytjie ontaard in verrassings rooftog” »

Saldanha Bay se Nuwe Hoofstuk – André Truter Bedank

Posted on February 1, 2026 By The Editor
Saldanha Bay se Nuwe Hoofstuk – André Truter Bedank
Headline

Charmaine Laubscher Neem Waarnemend Oor – Gereed vir Groei en Gemeenskapsdae CCN Verslaggewing VREDENBURG:- Saldanha Bay Municipality se Executive Mayor, Alderman André Truter, het gister sy laaste dag in kantoor voltooi,  ná meer as vier jaar van toegewyde diens.Truter, wat in November 2021 as burgemeester verkies is, verlaat die pos om ‘n nuwe uitdaging in … Read More “Saldanha Bay se Nuwe Hoofstuk – André Truter Bedank” »

From Hurt to Strength –  Nadia’s Legacy

Posted on February 1, 2026February 1, 2026 By The Editor
From Hurt to Strength –  Nadia’s Legacy
opinion/editorial

– Dream Big, Learn, and Rise How One YouTube Story Brought My Daughter Nadia’s Legacy Back to Life, Watch It and Believe in Yourself Die enigste post op haar linkedin profile, wat sy 11 jaar gelede gepost het. Vandag wil ek iets baie spesiaals met julle deel, veral met die jong mense daar buite wat … Read More “From Hurt to Strength –  Nadia’s Legacy” »

Posts pagination

Previous 1 … 4 5

Recent Posts

  • Suspected smash-and-grab criminal shot and killed
  • Gemeenskap Geruk oor Paas – Sondag Tragedie
  • Voorval op plaas naby Vredendal
  • Unlawful Farm Evictions Continue in Van Rhynsdorp – Police Once Again Refuse to Act
  • Easter is Almost Here

Recent Comments

No comments to show.

Archives

  • April 2026
  • March 2026
  • February 2026
  • January 2026
  • December 2025
  • November 2025
  • October 2025
  • September 2025
  • August 2025
  • July 2025
  • June 2025
  • May 2025
  • April 2025
  • March 2025
  • February 2025
  • January 2025

Categories

  • Community
  • Headline
  • Headlines
  • History
  • National News
  • opinion/editorial
  • Sponsored content
  • Sport
  • Uncategorized

Copyright © 2025 Cape Coast News | Privacy | Disclaimer

Theme: Oceanly News by ScriptsTown