Skip to content

Cape Coast News

Real life news from all over the Western Cape

  • Home
  • Write for us
  • Contact us

Click Here or on the picture to read more.

SAPS Lanseer Groot Hoë – Risiko Operasie in Weskaap

Posted on January 9, 2026January 9, 2026 By The Editor
Community

1077 Lede Gereed vir Aksie

CCN Redakteur – George April

Kaapstad:- Met die begin van 2026 het verskeie eenhede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPS) in die Wes-Kaap vandag op parade by 35 Eskadron saamgetrek om voor te berei vir ’n groot hoë-risiko operasie.Die parade bestaan uit 1077 lede uit diverse gespesialiseerde eenhede, insluitend die Tactical Response Team, Public Order Police, Anti-Gang Unit, Crime Intelligence, K9 Unit, Flying Squad en die National Intervention Unit. Al hierdie eenhede is ten volle operasioneel gereed.

Die operasie is gemik op kriminele warmkolle regoor Kaapstad, wat berug is vir bende-aktiwiteite, geweergeweld, dwelshandel en onwettige drankverkooppunte.
Die spanne sal uitswaai om hul onderskeie take uit te voer, soos stop-en-soek-aksies, hoë-digtheid voetpatrollies, opsporing van verdagtes, gevegteen bende-aktiwiteite, en operasies teen onwettige drank.

Die beoogde uitkoms van hierdie operasie is om onwettige vuurwapens in beslag te neem, bende-verwante moorde te bekamp, veiligheid in gemeenskappe te herstel en oortreders voor die gereg te bring.
Die SAPS doen ’n beroep op die publiek om inligting oor kriminele aktiwiteite aan te meld by hul naaste polisiekantoor of anoniem by Stop Misdaad op 08600 10111.

#MoreBootsOnTheGround #PoliceVisibility

Please share with your friends:

Post navigation

❮ Previous Post: Multiple Wildfires Rage Across Cape Winelands & Overberg Regions
Next Post: South African Motorist Fatally Shoots Two Taxi Drivers ❯

You may also like

Community
Steenberg CPF Condemns Attack on SAPS Officers
October 22, 2025
Community
The Rising Tide of School Violence
February 7, 2025
Community
Police Launch Murder Probe
November 15, 2025
Community
Shocking Robbery of School Children in Delft
June 13, 2025

Recent Posts

  • SA Rand hits Multi-Year Hight
  • Motsepe se Maatskappye soek hofbeskerming teen $195 miljoen – eis uit VSA
  • Gemeenskappe keelvol vir misdaad
  • South African Motorist Fatally Shoots Two Taxi Drivers
  • SAPS Lanseer Groot Hoë – Risiko Operasie in Weskaap

Recent Comments

No comments to show.

Archives

  • January 2026
  • December 2025
  • November 2025
  • October 2025
  • September 2025
  • August 2025
  • July 2025
  • June 2025
  • May 2025
  • April 2025
  • March 2025
  • February 2025
  • January 2025

Categories

  • Community
  • Headline
  • Headlines
  • History
  • National News
  • opinion/editorial
  • Sponsored content
  • Sport
  • Uncategorized

Copyright © 2025 Cape Coast News | Privacy | Disclaimer

Theme: Oceanly News by ScriptsTown