Western Cape:- Early Wednesday, 8 October 2025, SAPS cracked down on illegal firearms in the Western Cape.. In Paarl East, a 48-year-old man was caught in Lovers Lane with a 9mm pistol and a .38 Special revolver. Meanwhile, in Delft, two men aged 32 and 38 were arrested after police seized two unmarked 9mm pistols … Read More “SAPS Arrest Suspects for Ellegal Firearms” »
Category: Community
CCN Reporter – George April HOPEFIELD: – Gemeenskappe dwarsdeur die Wes-Kaap is in skok gelaat, na die skielike heengaan van Bjorn Witbooi, ‘n toegewyde GOOD Party-raadslid in die Saldanha Bay-munisipaliteit, wat op Donderdag, 9 Oktober, onverwags oorlede is. Message from Brett Herron, GOOD Party Leader: “It is with great sadness that we announce the passing … Read More “Saldanha Bay: Passing of GOOD Councillor – Bjorn Witbooi” »
In Bishop Lavis en Ravensmead Deur CCN Nuusverslaggewer Kaapstad:- Polisiebeamptes van die Public Order Police (POP) wat in die Bishop Lavis-omgewing ontplooi is om bendeverwante skietvoorvalle te bekamp, het Woensdag vroegoggend ‘n verdagte in hegtenis geneem vir die onwettige besit van ‘n vuurwapen.Volgens inligting was lede besig met ‘n stop-en-deursoek-operasie in Bonteheuwel, toe hulle twee … Read More “Polisie Slaan Toe op Onwettige Vuurwapens” »
And Arrest of Law Enforcement Officer in separate incidents Reporter – George April Cape Town: – The Cape Flats was rocked by two separate violent incidents this week, one in Belgravia and another involving the arrest of a City of Cape Town law enforcement officer. Two men were gunned down early Thursday morning, linked to … Read More “Community Tension Rises after Double Murder” »
Verslaggewer – Isaac Cloete POFADDER:- Die stof hang hoog in Pofadder waar woede oor grond nou kookpunt bereik het. Inwoners sê hulle word uitgesluit van erwe waarop hulle al jare wag, en die saak het nou selfs by die hof beland.Die Noord-Kaapse Hooggeregshof in Kimberley moes onlangs ingryp nadat ’n groep inwoners in Wyk 6 … Read More ” “Pofadder-Naars” Baklei oor Erwe – Saak beland in hof..!” »
– Angus McKenzie CCN Verslaggewer – George April Kaapse Vlakte:- Gister is ’n vierjarige seuntjie in Hanover Park doodgeskiet.4 Jaar oud….! ’n Onskuldige kind, vol lewe, vol drome, weggeraap deur roekelose en sinlose geweld. Cllr. Angus McKenzie het ’n boodskap gedeel wat diep in die harte van ons mense sny. Hy vra dat elke bendelid … Read More “Aan die Bendes wat Ons Gemeenskappe Vernietig” »
Berig – George April PATERNOSTER:- ’N ontspannende dag van visvang het Dinsdag in tragedie geëindig toe ’n jong paartjie, JP Louw (26) en Danielle “Dani” van Wyk (25), deur ’n fratsbrander by Tietiesbaai naby Paternoster van die rotse afgeslaan is. Volgens inligting wat aan CCN bevestig is, het die twee die oggend vroeg aan die … Read More “Tragedie aan die kus – Jong paartjie se Visvang Uitstappie eindig in hartseer by Tietiesbaai” »
CCN Reporting GUGULETHU:- Police are calling on the public to come forward with any information following a deadly shooting outside a spaza shop in the township last week.According to police spokesperson Captain Frederick Van Wyk, Gugulethu Police have registered a murder and attempted murder case after gunfire erupted at KwaThembekile Spaza Shop in NY64, at … Read More “Police Appeal for Information after deadly Gugulethu shooting” »
Na nog ’n verkoolde lyk in Macassar gevind was. Berig – George April MACASSAR:- Die gemeenskap van Macassar is weer in skok ná die grusame ontdekking van ’n verkoolde liggaam in Kramatstraat op Saterdagoggend. Die ontstellende vonds is minder as ’n week ná ’n vorige moord in dieselfde area gemaak, wat inwoners laat vrees dat … Read More “Gemeenskap Steeds in Skok” »
GUGULETHU:- Police have launched an urgent manhunt following the fatal shooting of three men in their twenties in the Lotus informal settlement on Tuesday evening, 7 October 2025. According to reports, the victims were attacked at around 18:30 by unknown gunmen who opened fire before fleeing the scene. The motive for the attack remains unclear. … Read More “Police Seek Information After Triple Murder in Gugulethu” »