HELP US KEEP OUR ORGANITATION’S BANK ACCOUNT OPEN & SUPPORT OUR YOUTH IN SPORT South Africans, today I am asking from the bottom of my heart—please help our youth group, West Coast Sports Solutions (WCSS), to keep our bank account active. If we don’t deposit funds within three working days, the account will be permanently closed. It’s not a large … Read More “URGENT APPEAL” »
Category: Community
Raadslid Schrader: ‘n Leier vir die Mense of ‘n Raadspeletjie? HOPEFIELD – Terwyl munisipale owerhede en raadslid Miranda Schrader spog met “dienslewering” en “toewyding,” toon werklikheid in Hopefield ‘n ander prentjie. Van ‘n historiese huisie wat uitmekaar val tot kinders wat in ‘n besoedelde rivier moet swem, bly dringende gemeenskapskwessies steeds onopgelos. ‘n Geskiedkundige belofte … Read More “Miranda Schrader -Raadspeletjie?” »
Dringende Appèl: Ondersoek na Hoërskool Vanrhynsdorp ‘N moeder se kommer oor haar Seun en medeleerders Ek skryf met ‘n dringende versoek aan die Departement van Onderwys om ‘n volledige ondersoek in te stel na die hantering van ‘n ernstige voorval by Hoërskool Vanrhynsdorp, waarin my seun, Aljandre Pieterse, ‘n graad 8-leerder, betrokke was. Dit sluit … Read More “Nalatigheid, Rassisme en Veiligheidskwessies” »
HOPEFIELD – Die dringende behoefte aan ‘n veilige swemplek vir kinders in die gemeenskap is weer beklemtoon na ‘n onlangse voorval by die rivier, waar kinders amper met ‘n boomslang te doen gekry het. Volgens ooggetuies het ‘n groep kinders Sondag in die rivier gespeel toe ‘n slang onverwags tussen hulle verskyn het. ‘n Plaaslike … Read More “Wanneer is Kinders se Veiligheid ‘n Prioriteit?”” »