Tyrone McKrieling maak sy gemeenskap trots MOORREESBURG:- Donderdagaand, 16 Oktober 2025, was ’n geskiedkundige oomblik vir die nuwe Moorreesburg Hoërskool, toe die skool sy eerste diplomaplegtiheid met groot trots en vreugde aangebied het. Die saal was gevul met opgewondenheid, trots en hoop vir die toekoms, toe leerders erkenning ontvang het vir hul harde werk en … Read More “Nuwe Moorreesburg Hoërskool vier Eerste Diploma Plegtiheid” »
Castle Town & Main Road Reporter – Felicity Jooste Kaapstad:- In die vroeë oggendure van Donderdag, omstreeks 05:50, is ’n boodskap op die PNW-waarskuwingsgroep ontvang, wat ’n kaping by die Plumstead-treinstasie aangemeld het.Zone Security-reaksiebeampte Reagan Adams het onmiddellik op die voorval gereageer. Die gekaapte voertuig is later beskadig en verlate op Castle Townweg aangetref, met … Read More “Kaping & Steek Voorval – Plumstead” »
CCN Crime Desk CAPE TOWN:- Police have launched an investigation into three counts of attempted murder, following a suspected gang-related shooting on Steenberg Road near Kirstenhof on Friday. According to SAPS spokesperson Captain FC van Wyk, an unknown gunman opened fire on a vehicle stopped at a traffic light, hitting both the driver and a … Read More “Gang Links Probed in Steenberg Drive – By Shooting” »
Extensive Manhunt Launched Reporter – George April Cape Town:- A chilling massacre left seven young men dead on Friday night in a home on Road 53, Better Life, Philippi East, and authorities have launched a wide-ranging manhunt. According to the South African Police Service (SAPS) in the Western Cape, the victims were aged between 20 … Read More “Seven men fataly shot in Philippi East” »
‘N lewensles vir baie van one…! Eendag het ’n biljoenêr afskeid geneem van sy getroue sekretaresse wat ná jare se diens met aftrede vertrek het, en uit dankbaarheid wou hy vir haar ’n paar miljoen rand gee. Hy wil seker maak dat sy nooit weer oor geld hoef te bekommer nie. Tot sy groot verbasing … Read More “Die Sekretaresse en die Biljoenêr” »
Police and Community Unite to End Stoning Violence. Reporter – George April Cape Flats:- The Manenberg police have met with young stone-throwers, known locally as klipgooiers. Also to talk to their parents, in an effort to stop the growing wave of violent stoning incidents, that have been terrorising the community. This follows a recent attack … Read More “MANENBERG Kou Klippe” »
Verslaggewer – Isaac Cloete SPRINGBOK:- Die Calvyn Protestantse Kerk van Suid-Afrika (CPK) het Woensdag sy 75ste bestaansjaar gevier, ’n merkwaardige mylpaal vir ’n kerk wat teen groot teenkanting gestig is. Die hoofsetel en moederkerk in Athlone, Kaapstad, bly vandag ’n sentrum van geloof vir sowat 20 000 lidmate versprei oor vier ringe: Athlone, Komaggas, Paarl en … Read More “Calvyn Protestantse Kerk (CPK) vier 75 Jaar van Geloof en Volharding” »
Vertraging en Tegniese Probleme Tussen Klapmuts en Muldersvlei Media verklaring Kaapstad:- Pendelaars wat vanoggend met die trein reis tussen Wellington en Kraaifontein, moet ekstra reistyd in ag neem, nadat ’n vragtrein vroegoggend by Klapmuts vasgeval het. Volgens ’n Service Advisory-verklaring is die goedertrein T3500, wat om 04:05 van Wellington na Kraaifontein vertrek het, vertraag en het … Read More “Treindiens Onderbreking” »
HOPEFIELD:- ’N riethuis in Hopefield, eens gebou as ’n replika van die kleihuise waarin bruin gesinne tydens apartheid gewoon het, is letterlik besig om onder die elemente in te stort. Die huisie, wat volgens kenners ’n “historiese juweel” is, het al jare se verwaarlosing oorleef, maar tyd raak min. Die gebou staan op die terrein … Read More “’N Jaar later – Historiese Riethuisie wat Stadig Vergaan” »
CCN Reporter – George April Gauteng High Court:- A tense and emotional moment unfolded in court yesterday as Muzi Sibiya, the main accused in the Senzo Meyiwa murder trial, broke down while recalling the day of his arrest and the struggle of being separated from his family. The late Bafana Bafana and Orlando Pirates captain … Read More ““Accused in Meyiwa Case Breaks Down While Testifying”” »

