Uncategorized
Berig:- George April Grabouw:- Die Gemeenskap Polisie Forum (GPF) spreek sy diepe afgryse en hartseer uit oor die gruwelike voorval, waarin ’n 9-jarige meisiekind van Gustrouw die slagoffer van verkragting was. Hierdie weerlose kind is in haar eie gemeenskap, waar sy veilig moes wees, onmenslik aangerand. ’N daad wat die hele gemeenskap geskok en woedend … Read More “Verkragtingsaak van 9 jarige in Hof.” »