Skip to content

Cape Coast News

Real life news from all over the Western Cape

  • Home
  • Write for us
  • Contact us


Veiligheid Waarskuwing – Moenie Hulle Inlaat nie!

Posted on October 20, 2025October 20, 2025 By The Editor
Uncategorized

Weskaap:- ’N groep mense beweer tans dat hulle van die Departement van Binnelandse Sake is en besoek huise om glo ID-kaarte en besonderhede te “verifieer” vir die 2026 Munisipale Verkiesings.

Volgens verskeie inwoners gaan hierdie persone van deur tot deur met amptelike lykende dokumente en briefhoofde. Hulle dra selfs ’n laptop, biometriese masjien en ’n lys van name, en vra om foto’s en vingerafdrukke te neem “volgens ’n nuwe regeringskema”.

Sodra hulle egter toegang tot die perseel kry, beroof hulle die inwoners.

Wees asseblief bewus: Daar is geen amptelike regeringsinisiatief van hierdie aard nie. Die Departement van Binnelandse Sake het nie enige projek begin om ID’s of stemregistrasie op hierdie manier te verifieer nie.

Moenie hierdie persone inlaat of enige persoonlike inligting verskaf nie!
Indien jy sulke mense opmerk, kontak onmiddellik jou plaaslike polisiekantoor en waarsku ander in jou buurt.

Laat ons almal waaksaam wees en hierdie waarskuwing wyd versprei.

Deel asseblief hierdie boodskap met familie, vriende en gemeenskapsgroepe.

 

Please share with your friends:


Post navigation

❮ Previous Post: Nuwe Moorreesburg Hoërskool vier Eerste Diploma Plegtiheid
Next Post: Desiree Ellis Deserves Better ❯

You may also like

Uncategorized
WC Police Make Breakthrough in Armed Robbery Cases
April 26, 2025
Uncategorized
A Community on Edge After Grisly Discovery
June 20, 2025
Uncategorized
Joshlin Smith – Kelly Pleaded Not Guilty
March 3, 2025
Uncategorized
No One Wants to Defend Wynberg Hitman!
April 24, 2025

Recent Posts

  • West Coast Rising Stars
  • Rugstekery in Saldanhabaai
  • Atlantis Double Murder Case
  • “Cederberg en Ceres Onder Water”
  • War Comes Home

Recent Comments

No comments to show.

Archives

  • May 2026
  • April 2026
  • March 2026
  • February 2026
  • January 2026
  • December 2025
  • November 2025
  • October 2025
  • September 2025
  • August 2025
  • July 2025
  • June 2025
  • May 2025
  • April 2025
  • March 2025
  • February 2025
  • January 2025

Categories

  • Community
  • Headline
  • Headlines
  • History
  • National News
  • opinion/editorial
  • Sponsored content
  • Sport
  • Uncategorized

Copyright © 2025 Cape Coast News | Privacy | Disclaimer

Theme: Oceanly News by ScriptsTown