“Die stelsel faal ons vroue,” sê aktivis Charmen Gribi Verslaggewer – Felicia Jooste ELSIESRIVIER:- Groot woede en hartseer heers ná nog ’n vrou die naweek in Elsiesrivier vermoor is. Boonop is dit die tweede voorval van vrouemoord, in die area hierdie jaar. Die slagoffer het glo reeds ’n beskermingsbevel teen haar lewensmaat gehad, maar dit … Read More “Twede Vroue Moord in Elsiesrivier Skok Gemeenskap” »
Month: October 2025
By CCN News Desk Cape Flats:- A heartbreaking reflection is echoing across Cape Flats communities, “We are hostages in our own homes.”From Lavender Hill to Manenberg, Ottery to Hanover Park, residents say they are trapped in an invisible war zone. Their homes are surrounded not only by burglar bars, but by fear, a fear that … Read More ““We Are Hostages in Our Own Communities”” »
Verslaggewer – Isaac Cloete Springbok:- ’N groot wolk van hartseer hang oor Kleinzee en omliggende dorpe nadat die geliefde mynbestuurder, Johan van Rooyen, Saterdagaand tragies in ’n motorongeluk gesterf het.Van Rooyen, wat by Holgoun Mining in Kleinzee gewerk het, is dood toe die bakkie waarin hy saam met sy vriendin, Clarissa Crafford, gery het, van … Read More “Groot Skok na Dood van Gewilde Myn Bestuurder in Namakwaland” »
How Long Must a Champion Wait? CCN Editor – George C April Cape Town:- As South Africans, we’ve celebrated Banyana Banyana’s triumphs with pride, their victories, their resilience, and their unity under the leadership of Coach Desiree Ellis. Yet, behind the applause lies a troubling question: why is Ellis still working without a confirmed long-term … Read More “Desiree Ellis Deserves Better” »
Weskaap:- ’N groep mense beweer tans dat hulle van die Departement van Binnelandse Sake is en besoek huise om glo ID-kaarte en besonderhede te “verifieer” vir die 2026 Munisipale Verkiesings. Volgens verskeie inwoners gaan hierdie persone van deur tot deur met amptelike lykende dokumente en briefhoofde. Hulle dra selfs ’n laptop, biometriese masjien en ’n … Read More “Veiligheid Waarskuwing – Moenie Hulle Inlaat nie!” »
Tyrone McKrieling maak sy gemeenskap trots MOORREESBURG:- Donderdagaand, 16 Oktober 2025, was ’n geskiedkundige oomblik vir die nuwe Moorreesburg Hoërskool, toe die skool sy eerste diplomaplegtiheid met groot trots en vreugde aangebied het. Die saal was gevul met opgewondenheid, trots en hoop vir die toekoms, toe leerders erkenning ontvang het vir hul harde werk en … Read More “Nuwe Moorreesburg Hoërskool vier Eerste Diploma Plegtiheid” »
Castle Town & Main Road Reporter – Felicity Jooste Kaapstad:- In die vroeë oggendure van Donderdag, omstreeks 05:50, is ’n boodskap op die PNW-waarskuwingsgroep ontvang, wat ’n kaping by die Plumstead-treinstasie aangemeld het.Zone Security-reaksiebeampte Reagan Adams het onmiddellik op die voorval gereageer. Die gekaapte voertuig is later beskadig en verlate op Castle Townweg aangetref, met … Read More “Kaping & Steek Voorval – Plumstead” »
CCN Crime Desk CAPE TOWN:- Police have launched an investigation into three counts of attempted murder, following a suspected gang-related shooting on Steenberg Road near Kirstenhof on Friday. According to SAPS spokesperson Captain FC van Wyk, an unknown gunman opened fire on a vehicle stopped at a traffic light, hitting both the driver and a … Read More “Gang Links Probed in Steenberg Drive – By Shooting” »
Extensive Manhunt Launched Reporter – George April Cape Town:- A chilling massacre left seven young men dead on Friday night in a home on Road 53, Better Life, Philippi East, and authorities have launched a wide-ranging manhunt. According to the South African Police Service (SAPS) in the Western Cape, the victims were aged between 20 … Read More “Seven men fataly shot in Philippi East” »
‘N lewensles vir baie van one…! Eendag het ’n biljoenêr afskeid geneem van sy getroue sekretaresse wat ná jare se diens met aftrede vertrek het, en uit dankbaarheid wou hy vir haar ’n paar miljoen rand gee. Hy wil seker maak dat sy nooit weer oor geld hoef te bekommer nie. Tot sy groot verbasing … Read More “Die Sekretaresse en die Biljoenêr” »