Skip to content

Cape Coast News

Real life news from all over the Western Cape

  • Home
  • Write for us
  • Contact us

“OPENBARE KENNISGEWING”

Posted on November 20, 2025 By The Editor
Community

Hazmat-oefening by Mosselbaai Polisiekantoor

CCN NUUS

Mosselbaai:- Die Mosselbaai Munisipaliteit wil die publiek inlig dat ’n volledige gevaarlike stowwe (hazmat) oefening vanoggend, 20 November 2025, by die Mosselbaai Polisiekantoor plaasgevind het.Hierdie oefening is in samewerking met SAPS Mosselbaai en die SAPS Ontploffings-eenheid gedoen as deel van voortgesette noodvoorbereiding en opleiding.
• Die reaksie en noodoperasies is deur die SAPS evalueerder geprys vir hul vinnige reaksie en die professionele wyse waarop die gesimuleerde voorval hanteer is.
Let asseblief daarop:
• Dit was slegs ’n oefening. Daar is geen rede tot kommer nie en geen gevaar vir die publiek nie.
Ons bedank SAPS en al die deelnemende spanne vir hul toewyding om Mosselbaai veilig en gereed te hou.

Please share with your friends:

Post navigation

❮ Previous Post: Elder Murdered and Child Injured in Crossfire
Next Post: Absa’s R10 Billion Pledge Sparks Nationals Debate ❯

You may also like

Community
Twee Verdagtes Vasgetrek na Rooftog – Poging
April 8, 2025
Community
Agt Verdagtes Vas oor Moord in Tuinroete
August 18, 2025
Community
Hopefield Wanderers Krieketklub – 50 Jaar van Kriekettrots
December 24, 2025
Community
Moorreesburg Gemeenskap Erg Verdeeld in Beweerde Verkragtingsaak
March 6, 2025

Recent Posts

  • Van Beskuldigings tot Verwelkoming
  • Verpleegsters by Springbok-Hospitaal Slaan Noodalarm
  •   Exciting Opportunities Ahead –  WCSS Prepares
  • BERGRIVIER MUNISIPALITEIT SE SUKSES
  • Western Cape Police Crack Down

Recent Comments

No comments to show.

Archives

  • June 2026
  • May 2026
  • April 2026
  • March 2026
  • February 2026
  • January 2026
  • December 2025
  • November 2025
  • October 2025
  • September 2025
  • August 2025
  • July 2025
  • June 2025
  • May 2025
  • April 2025
  • March 2025
  • February 2025
  • January 2025

Categories

  • Community
  • Headline
  • Headlines
  • History
  • National News
  • opinion/editorial
  • Sponsored content
  • Sport
  • Uncategorized

Copyright © 2025 Cape Coast News | Privacy | Disclaimer

Theme: Oceanly News by ScriptsTown