Skip to content

Cape Coast News

Real life news from all over the Western Cape

  • Home
  • Write for us
  • Contact us


 Dwelms ter waarde van R127 500 van die strate af

Posted on February 26, 2026February 26, 2026 By The Editor
Headline

  34-Jarige Man Gearresteer by Joint Roadblock op N14

CCN Verslaggewing

Noord-Kaap:- Die waaksaamheid van polisielede by ‘n joint inter-provinsiale roadblock het vandag,   gelei tot die inbeslagneming van mandrax, tik en dagga ter waarde van meer as R127 500, en die arrestasie van ‘n 34-jarige verdagte. Polisie van Kathu, Siyathemba en Olifantshoek SAPS, saam met Noord-Kaapse Provinsiale Verkeer en Veiligheid, het omstreeks 09:00 op die N14 tussen Siyathemba en Kathu ‘n taxi gestop wat vanaf Johannesburg na Namibië onderweg was.
‘n Deeglike deursoeking van die verdagte se bagasie het mandrax-tablette (waarde R28 500), tik met ‘n straatwaarde van R75 000, en dagga ter waarde van R24 000 opgelewer.
Die 34-jarige man is op die plek gearresteer op aanklagte van dwelms-handel en besit.  Die dwelms is gekonfiskeer en sal vir ontleding gestuur word.

SAPS beklemtoon dat sulke joint – operasies deel is van die stryd om #DrugsOffTheStreets te kry, en dat waaksaamheid by roadblocks lewens red en gemeenskappe beskerm.

Die verdagte sal binnekort in die hof verskyn.

#SAPS #DrugsBust #NorthernCape #CrimePrevention 

Please share with your friends:

Post navigation

❮ Previous Post: Taxi Driver and Grade 8 Learner Killed
Next Post: Controversial One-Vote Victory Amid Ballot Dispute ❯

You may also like

Headline
Olie Prysskok weens Midde Ooste oorlog
March 12, 2026
Headline
Pro Bona Legal Help Desk Launched at WC High Court
August 5, 2025
Headline
Vier verdagtes met verbode vuurwapen & gesteelde goedere aangekeer
December 14, 2025
Headline
Hopefield Divided – Upcoming Solar Farm
February 24, 2026

Recent Posts

  • Massa Skietery in Kalksteenfontein
  • Olie Prysskok weens Midde Ooste oorlog
  • CCN Exclusive: Hanover Park Chaos
  • Drie mans vanoggend doodgeskiet by taxi staanplek
  • Soccer Night Turns Deadly

Recent Comments

No comments to show.

Archives

  • March 2026
  • February 2026
  • January 2026
  • December 2025
  • November 2025
  • October 2025
  • September 2025
  • August 2025
  • July 2025
  • June 2025
  • May 2025
  • April 2025
  • March 2025
  • February 2025
  • January 2025

Categories

  • Community
  • Headline
  • Headlines
  • History
  • National News
  • opinion/editorial
  • Sponsored content
  • Sport
  • Uncategorized

Copyright © 2025 Cape Coast News | Privacy | Disclaimer

Theme: Oceanly News by ScriptsTown