Strand:- Die volgehoue volharding en toewyding van lede van die #AntiGangUnit om die verspreiding van vuurwapens en dwelms in die samelewing te bekamp, het vrugte afgewerp met die inbeslagneming van ‘n onwettige vuurwapen, ammunisie en dwelms, asook die arrestasie van ‘n volwasse man wat daarmee betrap was.Saterdag het die span ‘n lasbrief vir ‘n deursoeking … Read More “Nog ‘n Suksesvolle Anti-Gang-Unit Operasie” »
Month: March 2026
Early hours in Ilingelethu, Malmesbury Reporter – George C April Western Cape:- Two young men were reportedly seriously stabbed.One victim was attacked near Bhekela, next to the Ilingelethu Community Hall, sustaining a severe stab wound to the shoulder. The second was found on Holomisa Street with multiple injuries, including four stab wounds to the back … Read More “Violent Stabbings Reported in Western Cape” »
Three Days of Sport & Fun… Reporter – George C April Cape Town:- Mitchell’s Plain is set to celebrate a major milestone as the community marks its 50th anniversary with a vibrant and inclusive sporting event aimed at bringing people together. The JP Rocklands MFMC, in collaboration with Recreation and Parks, will host a Recreation … Read More “Mitchell’s Plain Celebrates 50 Years with Major Community Sports Festival” »
Community Groups Sound Alarm on ‘Low-Intensity War’ – But Will Calling in the Army Actually Fix Anything? Editor/Reporter – George C April ELSIES RIVER:- Two of Cape Town’s most active community safety organisations have issued an urgent joint statement, warning that the relentless killing of young people in Elsies River has pushed the suburb to … Read More “Elsies River Crisis Deepens” »
Colonel Harmans Takes Helm at Steenberg SAPS CCN Reporting Cape Town:- The Steenberg Community Policing Forum (CPF) and SAPS proudly announce the appointment of “Colonel Harmans” as the new Station Commander at Steenberg SAPS.Pictured (left to right): Captain Vorsatz -Acting VISPOL, Commander WO Davids – CIMAC, Erica Jacobs – CPF Deputy Chairperson, Colonel Harmans – … Read More “New Police Leadership for Safer Streets” »
A 70th Birthday Wish from Hopefield – Let’s Build Our Children a Safe Swimming Pool Together My name is George C April. I was born in Hopefield in May 1956. On 16 May 2026 I turn 70. I don’t want gifts, parties, or praise. What I want, what I’ve wanted since 2019, is a safe … Read More ““The Hopefield Global Challenge”” »
Derde Week van Nasionale Staking by Trollope – Werkers Eis BCEA en Agterstallige Betaling CCN Verslaggewer – George April HOPEFIELD:- Die staking by Trollope Mining Services het nou sy derde ingegaan, en dit raak nie net die werkers by Kropz se Elandsfontein-fosfaatmyn buite Hopefield nie, maar perateurs en ondersteuningswerkers landwyd by die kontrakteur se verskeie … Read More “Ons Teken Nie Ons Regte Weg Nie” »
CCN Verslaggewing PAARL:- Die suksesvolle voorkoming van ‘n beplande kontant-in-transito-roof in die Wes-Kaap het gelei tot die inhegtenisneming van vyf verdagtes en die beslaglegging op vier vuurwapens, insluitend ‘n AK-47.‘n Gesamentlike operasie deur verskeie eenhede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in die Wes-Kaap het op Vrydag, 13 Maart 2026, vyf mans in hegtenis geneem. Die … Read More “Gesamentlike SAPS Operasie Suksesvol” »
Nog Drie Dood, Vier Gewond – Is Dit die Nuwe Normaal op die Kaapse Vlakte? CCN Verslaggewer – George April Bishop Lavis:- In nog ‘n skokkende voorval van bende-geweld het drie mans hul lewe verloor en vier ander gewond geraak, toe gewapende mans Donderdagaand, op ‘n groep mans buite ‘n huis in Kalksteenfontein begin skiet … Read More “Massa Skietery in Kalksteenfontein” »
Suid-Afrika staar R23-per-liter-petrol in die gesig – Trump spog oor wins, maar is dit gesond vir die wêreld? CCN Verslaggewing Kaapstad:- Die oorlog in die Midde-Ooste, wat sedert laat Februarie met Amerikaanse en Israeliese aanvalle op Iran eskaleer het, begin sy volle ekonomiese tol eis.Met die Straat van Hormuz feitlik gesluit en Brent-ruolie wat bo … Read More “Olie Prysskok weens Midde Ooste oorlog” »