Skip to content

Cape Coast News

Real life news from all over the Western Cape

  • Home
  • Write for us
  • Contact us


Nege Verdagtes vasgetrek in Atlantis

Posted on April 16, 2026 By The Editor
Community

Na Brand &  Plundering

CCN Verslaggewing

Atlantis:- Nege verdagtes tussen die ouderdomme van 18 en 25 is Donderdago, 16 April 2026, by die Covid-informele nedersetting in hegtenis geneem op aanklagte van diefstal en die besit van gesteelde eiendom.Die inhegtenisnemings volg ná ’n voorval Woensdagaand waartydens ’n vragmotor naby John Dreyerweg aan die brand gesteek is. Lede van Openbare Orde Polisie (POP) is ontplooi om die situasie te monitor.

Volgens berigte het die beamptes te voet na die toneel beweeg toe hulle die verdagtes gewaar het wat bokse met platskerm-televisies dra. Toe die polisie hulle nader, is hulle deur die groep met klippe bestook.

Die beamptes het egter daarin geslaag om die aanval af te weer en nege manlike verdagtes in hegtenis te neem. Altesaam 17 televisiestelle is van die verdagtes teruggevind.

Die verdagtes sal, sodra hulle aangekla is, hul eerste verskyning in die Atlantis Landdroshof maak.

Please share with your friends:

Post navigation

❮ Previous Post: EFF Leader – Julius Malema

You may also like

Community
Schoolboy Dies After Tragic Accident
November 24, 2025
Community
Unlawful Land Occupation Prevented in Tulbagh
August 3, 2025
Community
Mitchell’s Plain Bleeding
July 4, 2025
Community
Major Arrests in Philippi East Mass Shooting Case!
October 23, 2025

Recent Posts

  • Nege Verdagtes vasgetrek in Atlantis
  • EFF Leader – Julius Malema
  • CCN EXCLUSIVE – Trump’s War Hits South African’s Pumps
  • EXCLUSIVE: Malema’s Five -Year Jail Term
  • Suspect Shot Dead

Recent Comments

No comments to show.

Archives

  • April 2026
  • March 2026
  • February 2026
  • January 2026
  • December 2025
  • November 2025
  • October 2025
  • September 2025
  • August 2025
  • July 2025
  • June 2025
  • May 2025
  • April 2025
  • March 2025
  • February 2025
  • January 2025

Categories

  • Community
  • Headline
  • Headlines
  • History
  • National News
  • opinion/editorial
  • Sponsored content
  • Sport
  • Uncategorized

Copyright © 2025 Cape Coast News | Privacy | Disclaimer

Theme: Oceanly News by ScriptsTown