Reporter – Felicity Jooste Cape Flats: – At least one person has been killed and several others wounded in a wave of shootings across Cape Town over the past two days.In a suspected gang-related mass shooting in Beacon Valley, Mitchells Plain, a 24-year-old man was gunned down in Netball Street on Sunday afternoon. According to … Read More “One Dead, Several Injured in Weekend Shootings” »
Author: The Editor
Reporter – George April WOLSELEY: – Slegs ’n handjievol vroue het Vrydag by die Wolseley-landdroshof opgedaag vir die borgtog aansoek van Donevin de Goede (20), wat daarvan beskuldig word dat hy die 4-jarige Jade Mars wreed aangerand het. Die saak is egter uitgestel tot Donderdag, 4 September 2025. Volgens ’n CCN-kontak persoon in Wolseley was … Read More “Klein Opkoms vir Hofsaak – Borgtog Aansoek Uitgestel” »
CCN Reporting Kraaifontein:- A caregiver at Emithini Primary School in Bloekombos, has been arrested for the alleged sexual assault of an 11-year-old girl. The male caregiver was arrested on Monday after the Grade 4 learner wrote a letter to her mother, in which she said that the caregiver “touched her private parts and forced her … Read More “School Caregiver Arrested After Sexual Assault” »
Spreek Gerugte Aan CCN Verslaggewer – George C April Lutzville:- ANC-raadslid Johan Muller het Vrydag ’n verklaring uitgereik waarin hy gerugte ontken dat hy uit die ANC bedank het. Muller, wat reeds dekades deur die geledere van die beweging gestap het, sê hy sal lojaal bly aan die party. “Ek het deur die jare oorwinnings … Read More “Lutsville – ANC Raadslid Johan Muller” »
Berig – George April WOLSELEY:- Die Wolseley-gemeenskap maak hulle stemme dik en weier om stil te bly na die wrede aanranding van 4-jarige Jade Mars. Die beskuldigde, Donevin de Goede (20), verskyn vandag, Vrydag 29 Augustus 2025, in die Wolseley Landdroshof waar die kwessie van borgtog aan die orde kom. Die voorval het die dorp … Read More “Wolseley sê – Geen Borgtog vir Kinder Aanrander” »
Friday will be a historic day for many residents of the Namakwa region. Reporter – Isaac Cloete SPRINGBOK:- On this day, the Minister of Land Reform and Rural Development, Mzwanele Nyhontso, will officially hand over title deeds to five groups of beneficiaries, representing hundreds of households, at the well-known and prestigious Springbok Guest Farm. The … Read More “Historic Title Deed Handover Marks New Chapter for Namaqualand Communities” »
Referee Corruption Allegations Spark Independent Probe. CNN Reporting Worcester:- With the Boland Gold Cup competition about to kick off, controversy continues to grow over allegations that certain teams did not secure their places in the tournament on fair grounds. Players, supporters, and even club officials have openly expressed concerns, that biased refereeing and corruption have … Read More “Boland Club Rugby Still Under Fire” »
CCN Reporting WOLSELEY:- A heartbreaking case of child abuse has left the Wolseley community reeling with shock and anger.Warning: This images of the child’s injuries have been shared with CCN and they are extremely sensitive and may disturb readers. We share them only to raise awareness of the urgent need to protect children from violence. … Read More “Breaking News: Two-Year-Old Boy Brutally Assaulted in Wolseley” »
Verslaggewer – Isaac Cloete Springbok:- Vrydag beloof om ’n geskiedkundige dag te wees vir talle gemeenskappe in die Namakwa-streek, wanneer duisende hektaar grond amptelik aan regmatige begunstigdes oorhandig word. Minister van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, Mzwanele Nyhontso, sal die oorhandiging van titelaktes aan vyf gemeenskappe lei, nl die Concordia, Pella, Vioolsdrift, Leliefontein en die Tattie … Read More “Historiese Titel – Oorhandiging in Namakwa” »
Oor aanval op Swartklipweg Pompstasie – 22 Augustus 2025 Berig – George April KAAPSTAD:- Die Stad Kaapstad het die opsetlike beskadiging en plundering van die Swartklipweg Pompstasie in Tafelsig ten sterkste veroordeel. Ná die verwydering van onwettige elektrisiteitskoppelings, het lede van die gemeenskap die fasiliteit aangeval en miljoene rand se noodsaaklike infrastruktuur gestripp en die … Read More “R100 000 Beloning vir Inligting” »