Verslaggewer – Isaac Cloete NAMAKWALAND: – Die SA van Wyk Hoërskool-gemeenskap in Bergsig, Springbok, is tans in die wolke na die reuse-sukses van hul goue jubileumfees. Omdat die skool vanjaar 50 jaar as volwaardige hoërskool vier, was almal dit eens dat die mylpaal op groot skaal gevier moes word – en só het dit toe … Read More “SA Van Wyk Hoërskool Jubel oor Oorvloedige Feesseënninge” »
Category: Community
Philippi:- Chairperson of the Policing Portfolio Committee, Ian Cameron, together with DA MP Nicholas Gotsell, reportedly fell victim to a smash-and-grab incident in New Eisleben Road, Philippi-East earlier today. According to Western Cape Provincial Police Commissioner, Lt. Gen. Thembisile Patekile, suspects threw bricks at the vehicle the delegation was travelling in. Two individuals sustained injuries … Read More “Just – In” »
Na Reeks Skiet Voorvalle. CCN berig KAAPSE VLAKTE:- Die Wes-Kaapse Provinsiale Kommissaris, Luitenant-Generaal (Adv.) Thembisile Patekile, het Maandag ’n terreinbesoek aan die Steenberg- en Muizenberg-polisiegebiede gebring, ná ’n reeks skietvoorvalle oor die naweek waarin verskeie mense hul lewens verloor het. Die besoek is deel van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se poging om verhoudinge met die … Read More “Provinsiale Kommissaris besoek Muizenberg en Steenberg” »
HOPEFIELD: – Die families van Charlie Pellis en Gavin Pietersen, wat in Augustus 2024 in Oyster Place, Atlantis wreed doodgeskiet is, doen ’n dringende beroep op gemeenskappe om hulle te steun. Berig- George April Twee verdagtes is in verband met die moorde in hegtenis geneem. Hulle het Vrydag in die Atlantis Landdroshof verskyn waar die saak … Read More ““Gemeenskap Staan Saam – Geregtigheid vir Charlie en Gavin”” »
CCN Verslaggewing Tuinroete:- Die polisie in die Tuinroete-distrik het die afgelope naweek groot vordering gemaak met ondersoeke na verskeie moorde, en agt verdagtes in hegtenis geneem. Pacaltsdorp, George Op Saterdag, 16 Augustus 2025, omstreeks 05:20, het polisiebeamptes op ’n toneel in Voëlnesvaringstraat, New Dawn Park, gereageer. Daar is die liggaam van ’n 25-jarige man met … Read More “Agt Verdagtes Vas oor Moord in Tuinroete” »
Berig – George April Lutzville:- Die verspreiding van dwelms in die Wes-Kaap het Vrydag, 15 Augustus 2025, ’n ernstige knou gekry, toe lede van die Namaqualand K9-eenheid saam met Lutzville-speurders ’n gesamentlike operasie uitgevoer het. Tydens ’n opsporingsaksie het die lede ’n voertuig langs die pad dopgehou toe ’n vrou daaruit geklim en ’n sak … Read More “Groot dwelmslag in Matzikama” »
Leads to Arrest in Botrivier Botrivier:- A quick-thinking off-duty police officer from Caledon SAPS foiled an attempted supermarket robbery in Botrivier, Western Cape, on Friday afternoon, 15 August 2025. The officer, who was at a local barbershop, noticed three men entering a supermarket with the apparent intent to commit a robbery. He immediately contacted his … Read More “Swift Action by Off-Duty Officer” »
CCN Reporting NORTHPINE:– Quick thinking and rapid response by SJC Armed Response officers led to the arrest of two armed robbery suspects in Burtondale Street this week. According to reports, the NCID (Northpine City Improvement District) Control Room alerted Armed Response Officer Saayman after receiving information about two armed men allegedly robbing residents in the … Read More “Northpine Armed Robbery Suspects Taken Down in Swift Action” »
Berig – Felicity Jooste KNYSNA:- ’N blitsige reaksie op inligting uit die gemeenskap het Woensdagaand, 13 Augustus 2025, tot groot sukses gelei, toe Knysna-polisie dwelms ter waarde van sowat R90 000 tydens ’n misdaad bekampings operasie gekonfiskeer het. Lede van die Knysna Misdaad voorkomingseenheid het inligting opgevolg en ’n houer wat as ’n barbierwinkel gebruik … Read More “Polisie Slaan Toe met Drug en Koper Diefstal Vangs” »
Berig – Fecity Jooste PHILIPPI:– Die Onafhanklike Polisie-ondersoek direktoraat (IPID) ondersoek tans ’n dodelike skietvoorval waarin drie vermeende kapers Dinsdagaand in die Kosovo-nedersetting in Philippi deur polisie doodgeskiet is. Volgens die polisie is die verdagtes laat die aand opgespoor, enkele ure nadat die liggaam van ’n onbekende vrou in ’n gekaapte voertuig in Nyanga gevind … Read More “Drie Vermeende Kapers Doodgeskiet na Skietgeveg.” »