Die Hooggeregshof hoor nou die stryd van ons kwesbare gemeenskappe wat al meer as 20 jaar deur “Communicare” mishandel word. CCN Verslaggewer – George C April Kaapstad:- Gister het die Wes-Kaapse Hooggeregshof in Kaapstad ‘n onmiddellike (ex tempore) beslissing gelewer. Die hof het die uitsetting-aansoek teen 34 gesinne by die Welverdiend-kompleks in Rondebosch uitgestel tot … Read More “Hooggeregshof Beslissing oor Gemeenskap” »
Category: Community
– Just R2.00 to Help Build the Hopefield Swimming Pool! Good news, Weskus family! The moment we’ve all been waiting for has arrived: Our official SMS competition is LIVE via short code 41878!For only R2.00 per SMS, you can enter and stand a chance to win incredible weekend getaways donated by our generous partners: … Read More “SMS COMPETITION – LAST FEW DAY’S…!” »
200 mandrax-tablette en ammunisie gekonfiskeer CCN Verslaggewing Kaapstad:- In ‘n suksesvolle operasie het lede van die Anti-Ekonomiese en Afpersingsmisdaad Taakspan, ‘n 24-jarige verdagte Maandag, 2 Februarie 2026, in Gugulethu in die Wes-Kaap in hegtenis geneem op aanklagte van afpersing, onwettige besit van ammunisie en besit van dwelms.Omstreeks 14:00 was die taakspan op patrollie in die … Read More “Afperser vasgetrek in Gugulethu” »
Skok in Philippi– Toe Gewapende Rowers as Gaste Toeslaan CCN Verslaggewing Philippi:- Wat moes ’n vreugdevolle verrassings verjaarsdag partytjie vir ’n oom moes gewees het, het Saterdag in Browns Farm, Philippi, in ’n gewelddadige roof verander. Drie vermeende rowers het hulleself as genooide gaste voorgedoen, warm gegroet en selfs die slagoffers omhels – voordat hulle … Read More “Verrassings partytjie ontaard in verrassings rooftog” »
Gugulethu Police Launch Murder Probe CCN Reporting Gugulethu:- Police in Gugulethu are investigating a case of murder and attempted murder after a security officer was fatally shot in KTC on Friday, 30 January.The incident occurred around 14:30 at the corner of Mjodo and Great Dutch streets. According to Western Cape police spokesperson Constable Ndakhe Gwala, … Read More “Fatal Shooting of Security Officer in KTC” »
Liefde en Geloof loop altyd saam. Kaapse Vlakte:- In die skadu van die berugte gangsters-areas op die Kaapse Vlakte, waar Lavender Hill en Steenberg dikwels met geweld, armoede en verlore geleenthede geassosieer word, ontvou daar ‘n storie van suiwer liefde, onwankelbare geloof en vasberadenheid wat die hart aanraak.Elke aand, sonder uitsondering sedert Oktober verlede jaar, … Read More “Die Krag van ‘n Moeder se Liefde” »
Vuurwapen en dwelms van die strate af Kaapstad:- Op Woensdag, 28 Januarie 2026, het lede van #OperationShanela2 ‘n huis in Salmander Square, Factreton, deursoek. Tydens die soektog is ‘n 9 mm-pistool sonder ‘n reeksnommer en 15 patrone ammunisie gevind. ‘n 31-jarige man is in hegtenis geneem op aanklag van besit van ‘n verbode vuurwapen en … Read More “Tweede suksesvolle klopjag in Factreton” »
More leaders – parents like these women are needed in communities. CCN Reporter – George C April Cape Flats:- In the tough streets of Lavender Hill, where gang violence and hardship often overshadow hope, a quiet but powerful story unfolds every single night.Since October last year, a mother walks hand-in-hand with her adult daughter from … Read More “A Story of Unbreakable Faith, Maternal Love, and Second Chances” »
Moenie die skoonheid vertrou nie! CCN Nuus Vanooggend het Muizenberg se bekende wit sand ‘n onverwagse besoeker gekry: honderde klein, elektries-blou “see-drake” – die berugte “Glaucus atlanticus”, oftewel die blou draak-seeslak. Hierdie piepklein wesentjies, skaars 3 cm lank, lyk soos iets uit ‘n fantasie verhaal met hul helder blou kleur en delikate, vlerkagtige aanhangsels. Maar … Read More “Blou Draak-gevaar op Muizenberg-strand” »
CCN Redakteur – George April WESKAAP:- Sedert die munisipale verkiesings van November 2021, het tientalle tussenverkiesings (by-elections) in die Wes-Kaap plaasgevind, veral in munisipaliteite soos George, Drakenstein, Swellendam, Langeberg en Weskus-areas. Hierdie verkiesings is nie presies 52 in totaal nie (die getal wissel volgens bronne en hoe wyke getel word), maar hulle vind gereeld plaas … Read More “Die Politieke Prentjie – Groei, Verliese en Stabiliteit” »