Familie bevraagteken weergawe van 33-jarige Francois Stout se dood – Polisie bevestig inquest, maar weier verdere inligting CCN Verslaggewer – George April Vredendal:- Cape Coast News (CCNews Online) het betroubare inligting ontvang oor die dood van die 38-jarige Francois Stout, wat Maandag op ’n plaas in die Vredendal-distrik (plaasnaam word weerhou op versoek) plaasgevind het.Volgens … Read More “Voorval op plaas naby Vredendal” »
Category: Headline
Reporter – Isaac Cloete Namaqualand:- The Springbok regional court recently convicted and sentenced Robin-Lee Appolis (30) to six (6) years’ imprisonment on two counts of culpable homicide after a fatal accident that claimed the lives of two children. Picture – L/C Harold “Loetie” Magerman On 17 October 2020, two minor children were fatally injured when … Read More “Six Years for Double Culpable Homicide” »
Hoekom help die maatskappye nie met vervoer nie?” CCN Verslaggewer – George April Hopefield:- Met die verwagte skerp styging in petrol- en dieselpryse vanaf 1 April, word die druk op Hopefield se gesinne al hoe swaarder. Ouers wat reeds maandeliks R1 350 aan skoolvervoer na Moorreesburg en Vredenburg bestee, vra nou hardop: “Waarom kan ons … Read More “Verwagte Brandstof Verhogings gaan Hopefield Gemeenskap Seermaak” »
CCN Verslaggewer – George April Phillippi:- Elf vroeë kinderontwikkelingsentrums (ECD-sentrums) in Philippi staan op die rand van permanente sluiting, weens genadelose afpersing deur kriminele bendes.Die bendes eis “beskermingsfooie” van tussen R5 000 en R10 000 per sentrum, bedrae wat doelbewus bereken word volgens die grootte van die sentrum, die aantal ingeskrewe kinders en selfs hoe … Read More “Afpersings drama dwing 11 vroëe Kinder ontwikkelings sentrums se sluiting” »
Early hours in Ilingelethu, Malmesbury Reporter – George C April Western Cape:- Two young men were reportedly seriously stabbed.One victim was attacked near Bhekela, next to the Ilingelethu Community Hall, sustaining a severe stab wound to the shoulder. The second was found on Holomisa Street with multiple injuries, including four stab wounds to the back … Read More “Violent Stabbings Reported in Western Cape” »
Community Groups Sound Alarm on ‘Low-Intensity War’ – But Will Calling in the Army Actually Fix Anything? Editor/Reporter – George C April ELSIES RIVER:- Two of Cape Town’s most active community safety organisations have issued an urgent joint statement, warning that the relentless killing of young people in Elsies River has pushed the suburb to … Read More “Elsies River Crisis Deepens” »
CCN Verslaggewing PAARL:- Die suksesvolle voorkoming van ‘n beplande kontant-in-transito-roof in die Wes-Kaap het gelei tot die inhegtenisneming van vyf verdagtes en die beslaglegging op vier vuurwapens, insluitend ‘n AK-47.‘n Gesamentlike operasie deur verskeie eenhede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in die Wes-Kaap het op Vrydag, 13 Maart 2026, vyf mans in hegtenis geneem. Die … Read More “Gesamentlike SAPS Operasie Suksesvol” »
Nog Drie Dood, Vier Gewond – Is Dit die Nuwe Normaal op die Kaapse Vlakte? CCN Verslaggewer – George April Bishop Lavis:- In nog ‘n skokkende voorval van bende-geweld het drie mans hul lewe verloor en vier ander gewond geraak, toe gewapende mans Donderdagaand, op ‘n groep mans buite ‘n huis in Kalksteenfontein begin skiet … Read More “Massa Skietery in Kalksteenfontein” »
Suid-Afrika staar R23-per-liter-petrol in die gesig – Trump spog oor wins, maar is dit gesond vir die wêreld? CCN Verslaggewing Kaapstad:- Die oorlog in die Midde-Ooste, wat sedert laat Februarie met Amerikaanse en Israeliese aanvalle op Iran eskaleer het, begin sy volle ekonomiese tol eis.Met die Straat van Hormuz feitlik gesluit en Brent-ruolie wat bo … Read More “Olie Prysskok weens Midde Ooste oorlog” »
Two firearms seized – motive believed to be extortion. CCN Reporter – George April CAPE TOWN: – In a rapid breakthrough, Western Cape police have arrested five suspects in connection with the shooting that left three men and a woman dead in the Marikana informal settlement, Philippi East, on Saturday evening.Provincial Serious Violent Crime detectives, … Read More “BREAKING: Five Suspects Arrested for Quadruple Murder” »