HOPEFIELD WANDERERS KRIEKETKLUB: – VERDIEN HULLE ERKENNING? Vanjaar vier Hopefield Wanderers Krieketklub ‘n buitengewone mylpaal – 50 jaar van sport en trots vir die gemeenskap. In enige dorp of stad is ‘n sportklub se geskiedenis nie net ‘n storie oor wedstryde en oorwinnings nie, maar ‘n getuienis van samewerking, toewyding en gemeenskapsgees. Die vraag is: … Read More “50 JAAR VAN KRIEKETTROTS” »
Category: Sport
A West Coast Rugby Legend Who Conquered tl Hopefield has produced many talented athletes, but few have left a mark as profound as Enrico Ricardo “Ricky” Januarie. Born on February 1st, 1982, in the heart of the West Coast, Ricky’s journey from playing on local fields to representing the Springboks on the world stage is … Read More “Ricky Januarie – From Hopefield to Rugby Glory” »
Lambersbaai:- Storm Atkins (19) van die die bekende vakansiedorpie Lambertsbaai, is ’n jong sportman wat besig is om homself as ’n talentvolle atleet te vestig op die internationale sportvelde. Sy sportloopbaan het reeds in laerskool begin en sedertdien het hy op verskeie platforms sy merk gemaak. Storm het sy eerste sportstappe by die Lambertsbaai Laerskool … Read More “Storm Atkins – Stygende Ster op Sportveld” »