236 Ongelukke in Net 10 Dae Verslaggewer – George April KAAPSTAD – Die gevaarlike kombinasie van nat paaie en onverantwoordelike bestuur het die afgelope week duidelik geword toe Kaapstad se Brand- en Reddingsdienste op meer as 230 ongelukke moes reageer Dit alles binne ’n tydperk van net 10 dae. Tussen Vrydag 27 Junie en Sondag … Read More “Winterweer Eis Sy Tol op Kaapse Paaie” »
CCN Reporting MITCHELL’S PLAIN:- The intensified police presence and targeted anti-gang operations in Mitchell’s Plain are beginning to show results, with officers seizing four illegal firearms and a stash of ammunition during a dramatic arrest on Monday afternoon, 7 July 2025. Officers from the Mitchell’s Plain Crime Prevention Unit were patrolling Du Toitskloof Street in … Read More “Police Seize Illegal Firearms in Gang-Hit Mitchell’s Plain” »
Standing Up for Hope: Sports, Talent, and the Future of Our Youth By George C April Founder – West Coast Sports Solutions (NPC) In September and October 2025, the small town of Velddrif will come alive with a series of events that aim to do more than entertainment. We aim to uplift, unite, and fund … Read More “Millions in Local Profits – Our Children Still Suffer” »
Terwyl die President in die Buiteland is? CCN Verslaggewing. Weskus:- Hoe ernstig is die korrupsie regtig in ons polisie? En waarom is daar nou soveel stilte van ons regering se kant af? Die nasionale polisiehoof in KwaZulu-Natal, luitenant-generaal Nhlanhla Mkhwanazi, het skokkende onthullings gemaak wat duidelik aandui: iets is baie verkeerd binne die SAPD. Hy … Read More “Tuimel Die Polisie In ‘N Krieses” »
While Police Save 106 Lives in a Week of Action By Cape Coast News Western Cape: – As South Africans across the country observe Paramedics Day with heartfelt gratitude, two critical emergency services, paramedics and police stand tall as everyday heroes in a nation that often leans on their bravery., Happy Paramedics Day Today … Read More ” United in Service – Honoring Paramedics” »
But Other Cases Still Ignored – CCN Reportting Cape Town: – The recent arrest of a 56-year-old man by the Hawks’ Bellville-based Crimes Against the State, (CATS) unit on charges of cyber incitement and promoting racial violence has reignited debate over the consistency of justice in South Africa. While the swift action taken on 7 … Read More “Selective Justice – Hawks Arrest Man for Online Hate Speech” »
Maar Cederberg Bring Hoopvolle Nuus Verslaggewer – George April CLANWILLIAM:- Die intense reën wat die afgelope paar dae oor groot dele van die Wes-Kaap uitgesak het, het tot wye skade en oorstromings gelei. Burgermeester Azrial Scheepers – Foto Facebook Verskeie paaie is onbegaanbaar, en gronddwalings het plaasgevind en vele strukture is beskadig. In gebiede soos … Read More “Reënweer Veroorsaak Skade – Weskaap” »
Verslaggewer – George April KRAAIFONTEIN:- Die liggaam van ’n jongman is vanoggend (Maandag 7 Julie) in Scottsdene, Kraaifontein, gevind nadat hy vermoedelik met betonplate doodgekap is. ’n Verbyganger het die skokkende ontdekking omstreeks 07:00 in ’n stegie in Bonita Crescent, reg oorkant die U-Save-winkel, gemaak en onmiddellik die polisie in kennis gestel. Volgens Adjudant-offisier Louise … Read More “Jongman Wreed in Scottsdene Vermoor” »
Mitchells Plain:- Following last week’s brutal spate of gang-related killings in Mitchells Plain, police have made significant inroads in restoring law and order to the embattled community. A total of 21 suspects are expected to appear in court soon after being arrested in connection with the latest surge of gang violence that rocked the area. … Read More “Police Crackdown in Mitchells Plain After Deadly Gang Violence” »
Maar Veiligheid Begin by Almal. Berig – George April Piketberg:- Die strate van Bergrivier gaan binnekort ‘n bietjie veiliger voel, want 21 vars opgeleide Vredebeamptes het onlangs hul sertifikate ontvang tydens ‘n spesiale gradeplegtigheid by die Allan Boesak Gemeenskapsaal in Piketberg. Van Links – regs: Ray van Rooy, (Uitvoerende Burgemeester van Bergrivier Munisipaliteit) Me. Anroux … Read More “21 Nuwe Vredesbeamptes Staan Gereed vir Bergrivier” »

