Skip to content

Cape Coast News

Real life news from all over the Western Cape

  • Home
  • Write for us
  • Contact us

Kommer oor kinderhandel in Suid Afrika

Posted on March 24, 2025March 24, 2025 By The Editor
National News

Vanderbijlpark:- ‘N swanger ma van ‘n tweeling loop tans  hof, nadat sy aangekla was dat sy haar kind verkoop het.

In Februarie 2025 is ‘n 32-jarige ma van Vanderbijlpark, Keneilwe Shalaba, in hegtenis geneem op aanklagte dat sy haar tweejarige seun, Kutlwano, vir R75 000 verkoop het. Shalaba, wat swanger is met ‘n tweeling, het aanvanklik in November 2024 beweer dat haar seun deur drie mans in ‘n silwer VW Polo ontvoer is. Na behoorlike ondersoeke, het dit aan die lig gekom  dat sy op dieselfde dag wat sy die vermissing gerapporteer het, ‘n betaling ontvang het.

Sy het in die Vanderbijlpark-landdroshof verskyn vir ‘n borgtogaansoek, waar die hof bevind het dat die saak teen haar te  sterk is, gegewe die vals ontvoeringsaanklag en pogings om by die ondersoek in te meng.  Borgtog is toe geweier.

Ten spyte van voortdurende pogings deur die owerhede, is Kutlwano steeds vermis.  Die gemeenskap is geskok oor hierdie voorval, wat ernstige kommer oor kinderhandel en uitbuiting laat ontstaan het.

 As u enige inligting rondom die voorval het, word u gevra om die naaste powerhede te nader.

Please share with your friends:

Post navigation

❮ Previous Post: Eskom’s Crisis – What It Means for South Africa’s Economy
Next Post: School Children Held at Gunpoint ❯

You may also like

National News
Nuwe Rassekwotas en Veiligheidsregulasies – Resep vir Ekonomiese en Sosiale Ondergang
May 2, 2025
National News
DA Pushes Through Controversial Budget with VF+ Support
May 29, 2025
National News
Crime on the Cape Flats – How Long Must Communities Suffer?
July 23, 2025
National News
Hope in Uncertain Times – Trump & Musk
March 11, 2025

Recent Posts

  • Police Make Breakthrough in Samora Machel Church Robbery
  • Hopefield Rugbyklub en Phelan Green Group Vennootskap
  • BYBELKLAS” ONNIE VAN VIOOLSDRIFT GEVONNIS
  • Residents Demand Answers on Water Risks, Biodiversity Loss & Opaque
  • City of Cape Town Finance Mayco Member’s Home Raided

Recent Comments

No comments to show.

Archives

  • June 2026
  • May 2026
  • April 2026
  • March 2026
  • February 2026
  • January 2026
  • December 2025
  • November 2025
  • October 2025
  • September 2025
  • August 2025
  • July 2025
  • June 2025
  • May 2025
  • April 2025
  • March 2025
  • February 2025
  • January 2025

Categories

  • Community
  • Headline
  • Headlines
  • History
  • National News
  • opinion/editorial
  • Sponsored content
  • Sport
  • Uncategorized

Copyright © 2025 Cape Coast News | Privacy | Disclaimer

Theme: Oceanly News by ScriptsTown