Skip to content

Cape Coast News

Real life news from all over the Western Cape

  • Home
  • Write for us
  • Contact us

Vier Mans Doodgeskiet in Muizenberg

Posted on August 13, 2025 By The Editor
Community

Berig – George April

MUIZENBERG:- Die polisie in die Wes-Kaap het ‘n ondersoek geloods na die raaiselagtige en gewelddadige dood van vier mans in Overcome Heights, Muizenberg, vroeër vanoggend.

Volgens die Suid-Afrikaanse Polisiediens is speurders van die Anti-Bende-eenheid tans besig om vas te stel wat presies tot die voorval gelei het.

Rondom 05:30 is die liggame van vier mans, tussen die ouderdomme van 20 en 37 jaar, in Mountainweg gevind, almal met noodlottige skietwonde. Hoewel bendegeweld nie uitgesluit kan word as moontlike motief nie, volg ondersoekbeamptes tans alle leidrade om die skuldiges voor die gereg te bring.

Die polisie doen ‘n beroep op enigeen met inligting wat kan help met die ondersoek om Crime Stop te skakel by 08600 10111 of die MySAPS-selfoontoep te gebruik.

Getuienisse kan anoniem bly en alle inligting sal streng vertroulik hanteer word

Please share with your friends:

Post navigation

❮ Previous Post: Gunfire Erupts Across Cape Flats in Night of Violence
Next Post: Teacher’s Passion for Kids Has No Boundaries ❯

You may also like

Community
SA Van Wyk Hoërskool Vier Goud
August 8, 2025
Community
Oë rek terwyl polisie vermiste se woning fynkam.
February 5, 2026
Community
Another Night of Violence
May 27, 2025
Community
Swaar Vonnis vir Gewoonte Seksuele Aanrander
April 1, 2025

Recent Posts

  • Malawi Gets 55 Donor-Supported Buses
  • Ramaphosa’s Phala Phala Headache
  • “SONDAGSKOOL-ONNIE” – GEVONNIS TOT 75 JAAR TRONKSTRAF
  • Bloedige 24 Uur in die Weskaap
  • DUBBELE MOORDSAAK AFGEHANDEL

Recent Comments

No comments to show.

Archives

  • June 2026
  • May 2026
  • April 2026
  • March 2026
  • February 2026
  • January 2026
  • December 2025
  • November 2025
  • October 2025
  • September 2025
  • August 2025
  • July 2025
  • June 2025
  • May 2025
  • April 2025
  • March 2025
  • February 2025
  • January 2025

Categories

  • Community
  • Headline
  • Headlines
  • History
  • National News
  • opinion/editorial
  • Sponsored content
  • Sport
  • Uncategorized

Copyright © 2025 Cape Coast News | Privacy | Disclaimer

Theme: Oceanly News by ScriptsTown