Skip to content

Cape Coast News

Real life news from all over the Western Cape

  • Home
  • Write for us
  • Contact us

Vuurwapen & Dwelms van Straat Af.

Posted on August 14, 2025 By The Editor
Community

Berig – George April

Oudtshoorn::- Waaksaamheid van lede van die Oudtshoorn Misdaad voorkomingseenheid, het Maandag, 12 Augustus 2025, tot die inhegtenisneming van ’n 38-jarige man gelei.

Daar is ook beslaglegging gedoen op dwelms met ’n geskatte straatwaarde van R21 000.

Rondom 12:30 het die polisie op die N12 by die ingang van Oudtshoorn, gereageer, nadat hulle inligting oor moontlike onwettige aktiwiteite van ’n lid van die publiek ontvang het.  Lede het ’n man opgemerk wat by ’n voertuig uitgeklim het by ’n gewilde “hiking spot”. Toe hulle hom deursoek, is ’n nabootsings vuurwapen, ’n koeël en 60,32 gram tik in sy besit gevind.

Die items is gekonfiskeer en die verdagte is onmiddellik gearresteer. Hy bly in aanhouding en sal binnekort in die hof verskyn. Hy word aangekla van besit van ’n verbode vuurwapen, onwettige besit van ammunisie, en handel in dwelms.

Please share with your friends:

Post navigation

❮ Previous Post: Operation Shanela Strikes in Hanover Park & Steenberg
Next Post: Korrupsie in Boland Klubrugby – Voorsitter Skorsing Bevraagteken ❯

You may also like

Community
Polisie Slaan Toe met Drug en Koper Diefstal Vangs
August 16, 2025
Community
School Children Held at Gunpoint
March 24, 2025
Community
Moorreesburg Father and Son Court Case Postponed
March 20, 2025
Community
Nalatigheid, Rassisme en Veiligheidskwessies
January 29, 2025

Recent Posts

  • Three Arrested as Joint Operations Seizes
  • 🔥Die Politieke Waarheid
  • Polisiekonstabel in Delft Gearresteer weens Korrupsie
  • Young Netball Player Seeks Community Support
  • Kropz and Trollope Remain Silent

Recent Comments

No comments to show.

Archives

  • September 2026
  • August 2026
  • July 2026
  • June 2026
  • May 2026
  • April 2026
  • March 2026
  • February 2026
  • January 2026
  • December 2025
  • November 2025
  • October 2025
  • September 2025
  • August 2025
  • July 2025
  • June 2025
  • May 2025
  • April 2025
  • March 2025
  • February 2025
  • January 2025

Categories

  • Community
  • Headline
  • Headlines
  • History
  • National News
  • opinion/editorial
  • Sponsored content
  • Sport
  • Uncategorized

Copyright © 2025 Cape Coast News | Privacy | Disclaimer

Theme: Oceanly News by ScriptsTown