Skip to content

Cape Coast News

Real life news from all over the Western Cape

  • Home
  • Write for us
  • Contact us

Tragiese Brand Eis Drie Lewens

Posted on October 7, 2025October 7, 2025 By The Editor
Community

In Kosovo-Nedersetting

Verslaggewer – Felicity Jooste

Kaapstad:- In die vroeë oggendure van Maandag, het ’n verwoestende brand die Kosovo-nedersetting in Philippi getref. Die vuur, wat omstreeks 3-uur die oggend uitgebreek het, het binne minute versprei en minstens ses informele strukture vernietig.

Veertien inwoners het hul huise verloor, en drie mense het tragies in die vlamme omgekom. Brand- en Reddingsdienste van Kaapstad het vinnig op die toneel gereageer en die vuur teen 4:30 geblus. Ongelukkig is die liggame van drie slagoffers kort daarna gevind.

Volgens polisiewoordvoerder, AO Joseph Swartbooi, ondersoek die Samora Machel-polisie tans die oorsaak van die brand. Twee van die slagoffers was 19 en 20 jaar oud, terwyl die ouderdom van die derde persoon nog onbekend is.

Die owerhede doen ’n beroep op enigiemand met inligting om Crime Stop te skakel by 08600 10111 of die MySAPS-toepassing te gebruik om anoniem inligting te verskaf.

Please share with your friends:

Post navigation

❮ Previous Post: Tafelsig Boy (12) Killed in Gang Crossfire
Next Post: Police Seek Information After Triple Murder in Gugulethu ❯

You may also like

Community
Skietvoorvalle Ruk Manenberg – Anti – Bende Eenheid Slaan Terug
September 19, 2025
Community
Weskus Kollege Nuus – Belangrike Aankondiging vir Studente
May 29, 2025
Community
Atletiek Beurse vir 2026
June 19, 2025
Community
A Napped with Illegal Firearm
July 16, 2025

Recent Posts

  • Three Arrested as Joint Operations Seizes
  • 🔥Die Politieke Waarheid
  • Polisiekonstabel in Delft Gearresteer weens Korrupsie
  • Young Netball Player Seeks Community Support
  • Kropz and Trollope Remain Silent

Recent Comments

No comments to show.

Archives

  • September 2026
  • August 2026
  • July 2026
  • June 2026
  • May 2026
  • April 2026
  • March 2026
  • February 2026
  • January 2026
  • December 2025
  • November 2025
  • October 2025
  • September 2025
  • August 2025
  • July 2025
  • June 2025
  • May 2025
  • April 2025
  • March 2025
  • February 2025
  • January 2025

Categories

  • Community
  • Headline
  • Headlines
  • History
  • National News
  • opinion/editorial
  • Sponsored content
  • Sport
  • Uncategorized

Copyright © 2025 Cape Coast News | Privacy | Disclaimer

Theme: Oceanly News by ScriptsTown