Skip to content

Cape Coast News

Real life news from all over the Western Cape

  • Home
  • Write for us
  • Contact us

Month: July 2026

Vier Verdagtes Gearresteer

Posted on July 28, 2026 By The Editor
Vier Verdagtes Gearresteer
Headline

Vir besit van vermoedelik gesteelde koperkabels CCN Verslaggewing NAMAKWALAND:- Die Suid-Afrikaanse Polisiediens in die Namakwa-distrik gaan voort om hul pogings teen die diefstal en onwettige besit van kritiese infrastruktuur te intensiveer, nadat drie manlike verdagtes en een vroulike verdagte in Nababeep gearresteer is.Op Maandag, 27 Julie 2026, om ongeveer 14:30, het lede van die Namakwa-distrikstaakspan, … Read More “Vier Verdagtes Gearresteer” »

SAPS se Nasionale Rugby Kampioenskappe

Posted on July 28, 2026 By The Editor
SAPS se Nasionale Rugby Kampioenskappe
Sport

het  Maandag afskop af in Saldanha Media Vrystelling SALDANHA:-  Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPS) se Nasionale Rugbykampioenskappe het Maandag, 27 Julie 2026, amptelik in Saldanha afgeskop, waar sowat 350 deelnemers van regoor Suid-Afrika vir ‘n week van opwindende rugby en sportmanskap byeengekom het.Die openingseremonie is gelei deur die Weskus Distrikskommissaris, Majoor-generaal SW Dyantyi, wat die hooftoespraak … Read More “SAPS se Nasionale Rugby Kampioenskappe” »

Man sterf tydens arrestasie in Bellville

Posted on July 27, 2026 By The Editor
Headline

IPID ondersoek voorval CCN Verslaggewing BELLVILLE:-  Die Onafhanklike Polisieondersoekdirektoraat (IPID) het ‘n ondersoek ingestel na die dood van ‘n 42-jarige man wat Donderdag, 23 Julie 2026, tydens ‘n polisie-operasie in Bellville gesterf het. Volgens die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het lede van die Openbare Orde Polisie (POP), wat deel vorm van Operasie Lockdown3, op inligting gereageer … Read More “Man sterf tydens arrestasie in Bellville” »

Astrante Eskom Loop Hulle Vas

Posted on July 26, 2026July 27, 2026 By The Editor
Community

Teen Moedige Gemeenskappie Verslaggewer – Isaac Cloete Namakwaland:- Die kragreus Eskom, is tans in ‘n felle stryd gewikkel met die Pella-gemeenskap.Die geveg spruit voort uit kragpale wat Eskom onwettig op die gemeenskap se grond, naby Leikamp, geplant het, volgens Ina Basson, voorsitter van Vrywillige, Vooraf en Voortdurende Ingeligte Toestemming-organisasie (VVVT). Voor dit het Eskom die … Read More “Astrante Eskom Loop Hulle Vas” »

Cape Town’s R1.6bn Tender Scandal Probe

Posted on July 22, 2026July 22, 2026 By The Editor
Headline

 R1.6 Billion in Contracts Under Scrutiny After Major Police Raids CCN Editor – George April Cape Town:- A major police investigation into alleged tender fraud and corruption in the City of Cape Town has intensified, with search-and-seizure operations targeting contracts worth approximately R1.6 billion. The case has sparked fresh questions about accountability, procurement oversight, and … Read More “Cape Town’s R1.6bn Tender Scandal Probe” »

SAPS Slaan Toe op Dwelms en Vuurwapens in Malmesbury

Posted on July 20, 2026 By The Editor
Headline

 65 Jarige Verdagte in Hegtenis CCN Verslaggewing MALMESBURY:-  Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPS) se volgehoue optrede teen bendeverwante misdaad en dwelmhandel in Malmesbury het Sondag, 19 Julie 2026, tot ‘n belangrike deurbraak gelei toe lede van die Anti-Bende-eenheid ‘n 65-jarige man in hegtenis geneem en dwelms, vuurwapens en bykans R48 000 kontant gekonfiskeer het.Volgens SAPS was … Read More “SAPS Slaan Toe op Dwelms en Vuurwapens in Malmesbury” »

Western Cape Authorities Seize Illicit Liquor

Posted on July 17, 2026July 17, 2026 By The Editor
Western Cape Authorities Seize Illicit Liquor
Headline

 Worth R12 Million in Stellenbosch Raid STELLENBOSH-  In a major victory against the illicit liquor trade, a coordinated operation by the South African Police Service (SAPS), the Western Cape Liquor Authority, and the SARS Customs Unit has resulted in the confiscation of counterfeit and illegal alcohol valued at approximately R12 million in Plankenburg, Stellenbosch.Acting on … Read More “Western Cape Authorities Seize Illicit Liquor” »

Calvinia SAPS bring Warmte en Hoop

Posted on July 17, 2026July 17, 2026 By The Editor
Calvinia SAPS bring Warmte en Hoop
Community

Aan Bejaardes vir Mandela-dag SAPS Facebook CALVINIA:- In die gees van Nelson Mandela Internasionale Dag, waar mense aangemoedig word om 67 minute aan diens aan ander te wy, het lede van die Calvinia SAPS onder leiding van waarnemende Stasiebevelvoerder Kaptein Majiet op Donderdag 16 Julie 2026 ’n spesiale winterverligtingsprojek van stapel gestuur.Hulle het 50 warm … Read More “Calvinia SAPS bring Warmte en Hoop” »

Groot Onmin na Koperkabel Diefstal

Posted on July 17, 2026 By The Editor
Headline

 Deur ANC – Raadslid Verslaggewer –  Isaac Cloete SPRINGBOK :-  In die groter Springbok-omgewing heers groot ontsteltenis en onmin ná die arrestasie van ’n ANC-raadslid wat daarvan beskuldig word dat hy by koperkabeldiefstal betrokke was.Die raadslid, wie se naam bekend is, dien as verteenwoordiger vir Wyk 8 in die Komaggas-gebied onder die Nama Khoi-munisipaliteit. Die … Read More “Groot Onmin na Koperkabel Diefstal” »

Lutzville-Gemeenskap Verwelkom Konstruktiewe Gesprek

Posted on July 17, 2026July 17, 2026 By The Editor
Community

Met DMRE, Tronox en rolspelers CCN Redakteur – George April LUTZVILLE:-  Die Lutzville Gemeenskapskomitee het sy waardering uitgespreek teenoor die Departement van Minerale en Petroleumhulpbronne (DMRE), Tronox, Matzikama Munisipaliteit en ander rolspelers wat Donderdag aan ‘n gesamentlike gesprek deelgeneem het.Volgens die komitee was die vergadering konstruktief, respekvol en produktief en het dit ‘n waardevolle geleentheid … Read More “Lutzville-Gemeenskap Verwelkom Konstruktiewe Gesprek” »

Posts pagination

Previous 1 2 3 … 5 Next

Recent Posts

  • Goue Spele – vier Aktiewe en Gesonde leefstyl
  • Spesiale Taakmag beëindig vyandige skietstryd 
  • Patrick Claassen: Die Hopefield-seun wat Craven Week gehaal het
  • HOPEFIELD SE WATER EN WERK
  • Kropz/Trollope Workers Raise Questions Over Disciplinary Consistency

Recent Comments

No comments to show.

Archives

  • August 2026
  • July 2026
  • June 2026
  • May 2026
  • April 2026
  • March 2026
  • February 2026
  • January 2026
  • December 2025
  • November 2025
  • October 2025
  • September 2025
  • August 2025
  • July 2025
  • June 2025
  • May 2025
  • April 2025
  • March 2025
  • February 2025
  • January 2025

Categories

  • Community
  • Headline
  • Headlines
  • History
  • National News
  • opinion/editorial
  • Sponsored content
  • Sport
  • Uncategorized

Copyright © 2025 Cape Coast News | Privacy | Disclaimer

Theme: Oceanly News by ScriptsTown