With Arrest In Violence-Linked Ongoing Taxi Conflict In response to the recent spate of taxi violence incidents in Hermanus and Cape Town, detectives from the Provincial Taxi Violence Unit have apprehended several suspects in different investigations. The Unit’s tracing team members ventured out to Hermanus and Stanford in the Overberg on Saturday, where they … Read More “Western Cape Taxi Violence Unit Team Making Inroads” »
Month: October 2026
Verslaggewer – Isaac Cloete NAMAKWALAND:- ‘N ou mynskag is tans n groot besprekingsount op die plattelandse dorpie Okiep, sowat ses kilometer, suidwaarts buitekant Springbok in Namakwaland. Volgens bekommerde inwoners het die mynskag in n groot gat ontwikkel waarin tans water opgegaar lê. Die water bevat kopersuur en dreig om tussen die huise te beland as die … Read More “‘N Slikdam van Mynmaatskappy Dreigende Bom” »
– GEEN OPLOSSINGS GEVIND Die gemeenskapsvergadering wat Vrydagaand in die Thusongsaal gehou is om oplossings te soek vir Hopefield-kinders se skoolplasings, is ernstig ontwrig en het sonder enige pad vorentoe geëindig.Die Hopefield Gemeenskap Forum het die vergadering belê nadat betroubaar verneem is dat skole in buurdorpe, waar baie Hopefield-kinders tans skoolgaan, se deure besig is … Read More “HOPEFIELD – VERGADERING ONTWRIG” »
Teen Nababeep Verslaggewer – Isaac Cloete GARIES: – Marigolds RFC van Garies het Saterdag in ’n dramatiese Afdeling 1-finaal van die Kangnas Rugbykompetisie met 34-31 teen Nababeep RFC geseëvier op McCloud Park in Nababeep. Marigolds RFC van Garies is die nuwe rygby – kampion in Afdeling 1 van Namakwaland Rugby Die wedstryd, wat byna 45 … Read More “Marigolds lig Trofee ná Riller-Eindstryd” »
CCN Reporter – George April Cape Town: The Cape Flats woke up to gunfire and closed the morning with more shootings, taxi conflict and extortion, all while political parties intensify their campaigns ahead of the 4 November 2026 local government elections.At approximately 06:00 this morning, three armed men, believed to be linked to a rival … Read More “Cape Flats Bleeds Before Dawn” »
Verloor die gemeenskap – Van Hopefield tot internasionale protesbewegings CCN Online – Die stem van die gemeenskap. Terwyl mense in lande soos Frankryk, Italië, Spanje en die Verenigde State hul ontevredenheid oor politieke leierskap op verskillende maniere uitspreek, ontstaan dieselfde vraag ook in Suid-Afrikaanse gemeenskappe. Wat gebeur wanneer kiesers vertroue in hul verkose verteenwoordigers verloor? … Read More “Wanneer Emosie die Stembrief Bepaal” »
As SAPS Opens 5 500 Trainee Posts CCN Reporting CAPE TOWN:- Acting Minister of Police Firoz Cachalia will officially launch the Western Cape #SaferFestiveSeason Operations today, Wednesday 21 October 2026, at the Nyanga Rugby Stadium in 3rd Avenue, Nyanga.The provincial launch follows the start of the national Safer Festive Season 2026/2027 Operations. It aims to … Read More “Acting Minister launches Western Cape Safer Festive Season Operations” »
As the Hopefield eSAF Project Advances. CCN Reporter – George April Phelan Green Group has joined the International Sustainability & Carbon Certification (ISCC) Association. This organisation sets and governs the sustainability standards used for renewable energy, e-fuels, hydrogen and traceable supply chains.The company says membership gives it a voting voice in shaping those standards rather … Read More “Phelan Green Joins Global Sustainability Body” »
Over Ukraine’s Future as US Elections Approach CCN Editor – George April WASHINGTON:- US President Donald Trump’s increasingly strained relationship with Ukrainian President Volodymyr Zelenskyy, alongside renewed engagement with Russian President Vladimir Putin, is raising fresh questions about Washington’s commitment to Ukraine as the war with Russia continues. Picture – Russian President Vladimir Putin & … Read More “Trump-Putin Relationship Raises Questions” »
En 18-jarige met vuurwapen vasgetrek WES-KAAP:- Twee afsonderlike polisie-optredes het tot die inhegtenisneming van drie verdagtes gelei, met dwelms ter waarde van sowat R140 000 wat buite Beaufort-Wes gekonfiskeer is en ’n 9 mm-pistool wat tydens ’n optrede in Wesbank, naby Delft, teruggevind is.Die operasies is deel van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se voortgesette … Read More “SAPD Slaan Toe – Dwelms van R140 000 Gekonfiskeer” »