Skip to content

Cape Coast News

Real life news from all over the Western Cape

  • Home
  • Write for us
  • Contact us

Kensington-Polisie slaan toe op Bedrog Sindikaat

Posted on November 9, 2026 By The Editor
Headline

 – Goedere van byna R433 000 in beslag geneem

Kensington-polisie het op Donderdag, 5 November 2026, ’n 37-jarige man gearresteer en goedere ter waarde van R432 745 in beslag geneem ná ’n intensiewe ondersoek na ’n bedrogsindikaat wat oor verskeie provinsies gestrek het.Die sindikaat het hardewarewinkels in die Wes-Kaap, KwaZulu-Natal, Oos-Kaap en Gauteng geteiken. Hulle het vals identifikasiedokumente gebruik om goedere op krediet te koop en dit daarna op die swartmark te verkoop.

Misdaadintelligensie het verskeie stoorplekke in die Wes-Kaap geïdentifiseer wat deur die verdagtes gebruik is. Op Donderdag het polisiemanne een van die stoorplekke in 11de Straat, Kensington, dopgehou nadat hulle betroubare inligting ontvang het oor ’n aflewering van goedere wat bedrieglik by ’n maatskappy in Oos-Londen gekoop is.

Die ontvanger is gearresteer op ’n aanklag van besit van vermoedelik gesteelde eiendom. Hy verskyn vandag, Maandag 9 November 2026, in die Kaapstadse Landdroshof.

Polisie sê verdere arrestasies word verwag soos die ondersoek vorder.

Bron: SAPS

Please share with your friends:

Post navigation

❮ Previous Post: THE ELECTION THAT SHOULD WAKE OTHER PARTIES UP
Next Post: Johannesburg: 35% Is Not a Governing Majority ❯

You may also like

Headline
Former Springbok Woman’s Captain Lusanda Dumk
December 16, 2025
Headline
Questions Surrounding Disappearance – Saldanha High Court
March 18, 2025
Headline
Pregnant Woman Loses Unborn Baby after Alleged Police Assault
December 18, 2025
Headline
Kropz en Trollope reageer op CCN-navrae
July 1, 2026

Recent Posts

  • 19 Jarige in Hegtenis
  • Racism as a Political Weapon?
  • “Stilte is nie goud nie”
  • Johannesburg: 35% Is Not a Governing Majority
  • Kensington-Polisie slaan toe op Bedrog Sindikaat

Recent Comments

No comments to show.

Archives

  • November 2026
  • October 2026
  • September 2026
  • August 2026
  • July 2026
  • June 2026
  • May 2026
  • April 2026
  • March 2026
  • February 2026
  • January 2026
  • December 2025
  • November 2025
  • October 2025
  • September 2025
  • August 2025
  • July 2025
  • June 2025
  • May 2025
  • April 2025
  • March 2025
  • February 2025
  • January 2025

Categories

  • Community
  • Headline
  • Headlines
  • History
  • National News
  • opinion/editorial
  • Sponsored content
  • Sport
  • Uncategorized

Copyright © 2025 Cape Coast News | Privacy | Disclaimer

Theme: Oceanly News by ScriptsTown