Skip to content

Cape Coast News

Real life news from all over the Western Cape

  • Home
  • Write for us
  • Contact us

Polisiebeampte met byl aangeval

Posted on June 8, 2026June 8, 2026 By The Editor
Headline

Verslaggewer – George C April

Delft:- ‘N polisiebeampte is vroeër vandag buite ‘n polisiekantoor in Delft met ‘n byl aangeval.

Volgens berigte is die beampte skielik deur ‘n aanvaller genader en aangerand.  ‘N kollega wat die aanval aanskou het, het skote gevuur om die aanval te stop.
Die verdagtes het daarna gevlug en hul voertuig agtergelaat.

Die polisie het onmiddellik ‘n jaagtog van stapel gestuur en drie verdagtes kort daarna in hegtenis geneem: twee mans (23 en 25) en ‘n 23-jarige vrou.

Intussen in die noordelike voorstede:
Die Dieprivier Crime Prevention Unit het Saterdag 6 Junie 2026 drie mans gearresteer vir die besit van verbode vuurwapens.  Tydens ‘n voertuig kontrole saam met Metro-polisie by die hoek van Main- en Fairdaleweg is ‘n Toyota Hilux met drie insittendes voorgekeer.

By die deursoeking is twee 9mm-pistole sonder serienommers, ‘n namaak-vuurwapen en 22 patrone gevind.  Die drie volwasse mans sal vandag,  Maandag 8 Junie 2026 in die Wynberg Landdroshof verskyn.

Terselfdertyd moet ‘n 25-jarige vrou vandag in die Bishop Lavis Landdroshof verskyn. Sy is Vrydag 5 Junie by haar woning in End Road, Bishop Lavis, in hegtenis geneem tydens Operation Lockdown III.  Polisie het 75 mandrax-tablette by die perseel gevind.

#GunsOffTheStreets #DrugsBust #Dieprivier #BishopLavis

Please share with your friends:

Post navigation

❮ Previous Post: Police Bust Major Illicit Liquor Warehouse
Next Post: Hopefield Residents Seek Answers ❯

You may also like

Headline
Tourist Scam Alert – Cape Town. ..
September 24, 2025
Headline
Elsies River Crisis Deepens
March 19, 2026
Headline
Kankerlydende Elsiesrivier-man Sterf ná beweerde polisie – aanval
November 14, 2025
Headline
Western Cape Police Crack Down
May 28, 2026

Recent Posts

  • Protesters March Through Sea Point
  • Weskus – Jeug, saam met Piketberg Jeugspan
  • Support Kiarah Daniels
  • Police Make Breakthrough in Samora Machel Church Robbery
  • Hopefield Rugbyklub en Phelan Green Group Vennootskap

Recent Comments

No comments to show.

Archives

  • June 2026
  • May 2026
  • April 2026
  • March 2026
  • February 2026
  • January 2026
  • December 2025
  • November 2025
  • October 2025
  • September 2025
  • August 2025
  • July 2025
  • June 2025
  • May 2025
  • April 2025
  • March 2025
  • February 2025
  • January 2025

Categories

  • Community
  • Headline
  • Headlines
  • History
  • National News
  • opinion/editorial
  • Sponsored content
  • Sport
  • Uncategorized

Copyright © 2025 Cape Coast News | Privacy | Disclaimer

Theme: Oceanly News by ScriptsTown