Montagu se onlangse vloede herinner ons aan die risiko’s CCN Verslaggewer – George C April Erge donderstorms met swaar reën, hael en wind word voorspel, wat plaaslike vloede en ontwrigting kan veroorsaak, terwyl die Langeberg nog herstel van Februarie se vroeë reënskade.Foto: “Oorstroomde areas in Montagu na die vroeë Februarie reëns, die R62-brug en paaie … Read More “Donderstorms word vir twee dae in Wes-Kaap voorspel” »
Author: The Editor
Binnekort sal die nuwe mediese fasiliteit by die Springbok geopen word Verslaggewer – Isaac Cloete Springbok”- Dit sal dan waarskynlik ook vernoem word na n bekende en plaaslike inwoner, wyle Jacobus “Boeboe” van Wyk. Hierdie eenheid is die onkologie of chemo-terapie eenheid wat in 2025 by die dr Izak van Niekerk hospitaal te Springbok begin … Read More “NUWE ONKOLOGIE-FASILITEIT BINNEKORT GEOPEN EN VERNOEM” »
WYNBERG:- Die vyf beskuldigdes wat verbind word met die skokkende moord op taxibaas Dingalomoya Chinsto, binne-in die Wynberg Magistrates’ Court op 7 April 2025, was onlangs weer in die hof. CCN VerslaggewingChinsto is glo met vier skote in die kop doodgeskiet deur ‘n man met ‘n maroen t-hemp en swart mussie, reg in die hofgebou … Read More “Wynberg-hof-moordsaak op pad na Hooggeregshof?” »
Parents stay vigilant how your children are transported CCN Editor – George April Cape Peninsula:- The recent incident in Mitchells Plain, where City of Cape Town Traffic Services impounded an overloaded taxi carrying 49 children outside a primary school, is a stark reminder of the ongoing risks in scholar transport.The driver was charged with operating … Read More “Taxi Carrying 49 Children to School” »
Verslaggewer – Isaac Cloete NABABEEP:- Ongekende belangstelling het vandag op Nababeep geheers terwyl die polisie die woning van n vermiste seuntjie deursoek het. Foto Verskaf – David Waterboer. Dit is die ouerlike woning van David Waterboer, wat in 2025 net spoorloos verdwyn het. Nababeep-inwoners het vertel dat hulle Woensdag bewus geword van die vele polisie-beamptes … Read More “Oë rek terwyl polisie vermiste se woning fynkam.” »
Die afgelope week het n groot storieverteller sy tydelike tuiste met die ewige gewissel. Verslaggewer – Isaac Cloete SPRINGBOK:- Oom Arno van Zyl (82) van Springbok het die Vrydag in Kaapstad gesterf, nadat hy ook vroeër n beroerte gehad het.Soos sy groot vriend, wyle Tolla van der Merwe, word van Zyl beskou as een van … Read More “Afrikaanse Komedie Verloor ‘n Groot Gees” »
Keisie-rivier oorstroom terwyl damme elders nog kreun CCN Berig Montague:- Die Wes-Kaap is ‘n provinsie van uiterstes, en vandag, 5 Februarie 2026, skree dit dit uit.Dele van die Kaapse Metropool en die Overberg sukkel met damme wat skaars 60% vol is, droogte verklaar as nasionale ramp in dele van die Wes-Kaap, Oos-Kaap en Noord-Kaap, brul … Read More “Van Dors na Verdrink in Dieselfde Provinsie” »
Die Hooggeregshof hoor nou die stryd van ons kwesbare gemeenskappe wat al meer as 20 jaar deur “Communicare” mishandel word. CCN Verslaggewer – George C April Kaapstad:- Gister het die Wes-Kaapse Hooggeregshof in Kaapstad ‘n onmiddellike (ex tempore) beslissing gelewer. Die hof het die uitsetting-aansoek teen 34 gesinne by die Welverdiend-kompleks in Rondebosch uitgestel tot … Read More “Hooggeregshof Beslissing oor Gemeenskap” »
– Just R2.00 to Help Build the Hopefield Swimming Pool! Good news, Weskus family! The moment we’ve all been waiting for has arrived: Our official SMS competition is LIVE via short code 41878!For only R2.00 per SMS, you can enter and stand a chance to win incredible weekend getaways donated by our generous partners: … Read More “SMS COMPETITION NOW LIVE…!” »
200 mandrax-tablette en ammunisie gekonfiskeer CCN Verslaggewing Kaapstad:- In ‘n suksesvolle operasie het lede van die Anti-Ekonomiese en Afpersingsmisdaad Taakspan, ‘n 24-jarige verdagte Maandag, 2 Februarie 2026, in Gugulethu in die Wes-Kaap in hegtenis geneem op aanklagte van afpersing, onwettige besit van ammunisie en besit van dwelms.Omstreeks 14:00 was die taakspan op patrollie in die … Read More “Afperser vasgetrek in Gugulethu” »
