Dringende Appèl: Ondersoek na Hoërskool Vanrhynsdorp ‘N moeder se kommer oor haar Seun en medeleerders Ek skryf met ‘n dringende versoek aan die Departement van Onderwys om ‘n volledige ondersoek in te stel na die hantering van ‘n ernstige voorval by Hoërskool Vanrhynsdorp, waarin my seun, Aljandre Pieterse, ‘n graad 8-leerder, betrokke was. Dit sluit … Read More “Nalatigheid, Rassisme en Veiligheidskwessies” »
Author: The Editor
HOPEFIELD – Die dringende behoefte aan ‘n veilige swemplek vir kinders in die gemeenskap is weer beklemtoon na ‘n onlangse voorval by die rivier, waar kinders amper met ‘n boomslang te doen gekry het. Volgens ooggetuies het ‘n groep kinders Sondag in die rivier gespeel toe ‘n slang onverwags tussen hulle verskyn het. ‘n Plaaslike … Read More “Wanneer is Kinders se Veiligheid ‘n Prioriteit?”” »
A Call for Urgent Police Investigation Hopefield residents are losing faith in the justice system, as ongoing allegations of corruption and police negligence remain unaddressed. Despite repeated efforts to seek accountability, the South African Police Service (SAPS) in Hopefield continues to ignore serious cases, leaving victims without justice. In a desperate plea, the Hopefield Community … Read More “Hopefield Demands Justice” »