By Verkeers Padblokkade wek Kommer. CCN Nuus Kaapstad:- ’N 45-jarige vrou, Nonkosi Nogaga, het haar gradeplegtigheid op 24 Oktober 2025 gemis, nadat sy by ’n verkeers padblokkade in Wynberg gearresteer is. Wat as ’n roetine-stop begin het terwyl sy haar sesjarige dogtertjie skool toe vat, het geëindig in ’n nagmerrie van aanhouding en trauma. Volgens … Read More “Kaapstad-vrou se Traumatiese Arrestasie” »
Author: The Editor
Home, Hands and Feet Bound. CCN News Cape Town’s affluent Camps Bay suburb is in shock after an 84-year-old man was found murdered in his Francolin Road home on Tuesday afternoon.The victim’s daughter discovered his body around 12:50, with his hands and feet tied, according to Western Cape police spokesperson Sergeant Wesley Twigg. “Camps Bay … Read More “Man 84′ found murdered in Camps Bay” »
Arrests Made in Sesual Assault, Child Stabbing, and Illegal Firearm Cases Cape Town. CCN Reporter Western Cape police have made several arrests in separate incidents across the Cape Flats over the past few days, addressing cases involving sexual assault, violence against a child, and illegal firearms.In Khayelitsha, a 41-year-old man was arrested on Tuesday following … Read More “Cape Flats Crime Roundup” »
CCN Verslaggewer – George April Malmesbury:- Die rustige strate van Saamstaan in Malmesbury het Sondagaand in ‘n nagmerrie verander, toe ‘n 18-jarige seun na bewering vermoor is in Alfa-straat.Volgens gemeenskapsverslae was die skietery verbind met die aanhoudende bendegeweld wat die area al maande lank teister. Terwyl die Suid-Afrikaanse Polisie Diens (SAPD) besig was om die … Read More “Malmesbury – Geweld Steel Jong Lewe” »
‘N Groeiende Bedreiging vir die Jeug. CCN Verslaggewer – Felicity Jooste Pretoria:- Die Departement van Sosiale Ontwikkeling (DSD) het skerp gereageer op ‘n virale video wat op sosiale media platforms sirkuleer, waarin kinders alkohol verbruik in die teenwoordigheid van volwassenes. In ‘n amptelike mediaverklaring, uitgereik op 28 Desember 2025, het die departement sulke gedrag veroordeel … Read More “Alkoholmisbruik by Kinders” »
WHAT THEY REALLY DID TO WADE PRICE!! Opinion Contributor for CCN Manenberg:- Cape Flats, listen closely. The rest of South Africa, and the world – needs to stop scrolling and pay attention.Picture – Social Media While the mainstream media feeds you sanitized snippets about court dates, bail hearings, and procedural updates, I’ve been piecing together … Read More “The Blue Line Just Turned Red” »
CCN Nuus KAAPSTAD:- Lede van Operasie Lockdown III was op 26 Desember 2025 in die Steenberg-polisiërings presink ontplooi, en besig met misdaad voorkomings patrollies. toe hulle inligting van ‘n betroubare bron ontvang het oor ‘n persoon wat dwelms in die gebied verkoop.Om 21:30 het die lede die ontvangde inligting geoperasionaliseer en ‘n perseel in Kamolose-straat, … Read More “Dwelmhandel – Twee Arrestasies in Steenberg” »
CCN News Western Cape leads the charge against drugs, while the men and women in blue are ABSOLUTELY DOMINATING the streets nationwide this festive season!The Western Cape is shining bright in the Safer Festive Season operations: For the week of 15-21 December, the province recorded the highest number of drug-related arrests in the country, nabbing … Read More “SAPS Dominating the Streets this Festive” »
Oor die #SafeFestiveSeason Operasies CCN Verslaggewer – George April Wes-Kaapse polisie het oor twee dae verskeie verdagtes in hegtenis geneem vir die besit van onwettige vuurwapens en ammunisie tydens #SaferFestiveSeason – operasies regoor die provinsie.Die operasies het gefokus op hoë-sigbaarheidspolisiëring in geïdentifiseerde brandpunte en het stop-en-deursoek-aksies, die soektog na onwettige vuurwapens, die sluiting van onwettige … Read More “Verskeie Verdagtes in Hegtenis” »
CCN Redakteur – George April Sport gemeenskappe, in hierdie storie, Liewe Hopefield-gemeenskap, krieket liefhebbers en almal wat die Wanderers se storie ken… Ons eindig die jaar 2025, wat ook die 50ste bestaansjaar van die Hopefield Wanderers Krieketklub is, ‘n klub wat in 1975 deur ‘n groep jong, passievolle mans gestig is. Met min hulpbronne, maar … Read More “Hopefield Wanderers Krieketklub – 50 Jaar van Kriekettrots” »
