Reporter – George C. April HOPEFIELD:- When people talk about Israel, the conversation almost always turns to politics. Arguments about borders, governments, or international resolutions. But very few take a moment to truly look beyond the headlines – beyond the noise, and consider the facts that defy logic. – Let me put it into perspective … Read More ” Israel – The Story Few Truly Understand” »
Author: The Editor
Not Just Grants CCN Reporting Cape Town:- South Africa spends nearly R3 billion every month on the R350 Social Relief of Distress (SRD) grant, reaching over 8 million people. While this emergency aid offers much-needed short-term relief, it cannot solve the country’s deep-rooted problems of poverty, unemployment, and household instability. Now, a determined local voice … Read More “OPINION PIECE – Rethinking Social Relief Through Jobs” »
🇮🇱 DIE STORIE AGTER DIE STORIE Skrywer – George C. April Israel:-Die naam alleen laat wêreldleiers se wenkbroue lig, ontlok debatte, protes optogte, en politieke verklaring na verklaring. Van UN-vergaderings tot sosiale media, almal het ’n opinie. Maar diep in my hart weet ek: hierdie is nie bloot ’n politieke storie nie. Dis iets wat … Read More “Isreal – Die Jode Van My Jeug” »
CNN Verslaggewing MITCHELLS PLAIN:- Die Wes-Kaapse. polisiediens het ’n klopjag van stapel gestuur ná ’n bloedige middag in Mitchells Plain, waar vyf mense gister doodgeskiet en sewe ander gewond was. Dit nadat verskeie skietvoorvalle wat vermoedelik met bendegeweld verband hou, plaasgevind het Volgens inligting van die toneel het die eerste voorval omstreeks 12:30 in Beaconvallei … Read More “Bendegeweld Eis Lewens in Mitchells Plain” »
Five Dead, Seven Wounded in Wave of Gang Violence Reporter – George April Cape Town:- The streets of Mitchell’s Plain are once again soaked in blood and fear as a wave of gang violence swept across the Cape Flats yesterday. Leaving five people dead and seven others wounded in a series of brutal shootings at … Read More “Mitchell’s Plain Bleeding” »
Hofsaak uitgestel vir borgtog Berig – George April Bellville:- Die vrou wat na bewering die nege dae oue baba Mogamat Imaad Shamar uit ‘n winkelsentrum in Bellville ontvoer het, het gister in die hof verskyn, met haar gesig versteek agter ‘n masker. Ontvoerder Skuil agter Masker Die beskuldigde, ‘n 37-jarige vrou van Tafelsig, word van … Read More “Moeder Onthou Stem van Baba se Ontvoerder” »
Five Suspects Nabbed in Belgravia and Crawford Reporter – George April Cape Town:- A major blow has been dealt to the local drug trade, after the Maitland Flying Squad intercepted a drug operation spanning Belgravia and Crawford. This after resulting in the seizure of thousands of mandrax tablets and the arrest of five suspects. The … Read More “Major Mandrax Bust” »
Kenny Kunene slaan toe in Jo’Burg. CCN Verslaggewing Johannesburg:- Die binnestad van die Goudstad het dié week gesidder. Waarnemende burgemeester Kenny Kunene het persoonlik ‘n grootskaalse klopjag op gekaapte geboue en onwettige immigrante gelei, die eerste daad sedert hy tydelik die stuur van die stad oorgeneem het. Met polisie, immigrasie beamptes en kragowerhede aan sy … Read More “Groot Klopjag op Onwettige Immigrante en Gekaapte Geboue” »
Berig – George April GUGULETHU:- In ‘n gesamentlike poging om bendeverwante geweld in die gebied hok te slaan, het wetstoepassers van die Stad Kaapstad se Law Enforcement Advancement Plan (LEAP) Saterdagaand ‘n belangrike deurbraak gemaak. Tydens roetine-stop-en-deursoek-operasies in Gugulethu het LEAP-lede ‘n silwer Volkswagen Polo afgetrek nadat die bestuurder verdag opgetree het. Die voertuig het … Read More “LEAP-Operasie Operasies lei tot Verslaglegfing van Aanvalsgeweer in Gugulethu” »
-Police Probe Underway Reporter – George April Cape Town – A grim discovery at Monwabisi Beach has left the local community reeling after a lifeless body was found early this morning, showing clear signs of injury. Picture _ Google.com Law enforcement officials were dispatched to the scene after beachgoers stumbled upon the body along the … Read More “Body with Injuries Discovered at Monwabisi Beach” »
