Die Hoë Dienste Rekeninge in die Wes-Kaap, Vererger mense se Bekommernisse en Struggle Berig:- George April HOPEFIELD:- Inwoners van die Wes-Kaap, veral in gebiede soos die Skiereiland en die platteland, is al hoe meer bekommerd oor die hoë dienste rekeninge wat hulle maandeliks moet betaal. Die koste vir basiese dienste soos water, elektrisiteit en vullisverwydering … Read More “Die Struggle – Hoë Dienste Rekeninge in die Wes-Kaap” »
Category: Community
Munisipaliteit tree op teen gevaarlike terrein in Malmesbury Berig – George April Malmesbury:- Die Swartland-plaaslike munisipaliteit het ingegryp om ‘n onooglike en potensieel gevaarlike terrein binne ‘n privaat landgoed in Malmesbury aan te spreek. Hierdie optrede volg op ‘n klag van ‘n bekommerde inwoner wat die veiligheid van mense in die omgewing bevraagteken het. Die … Read More “Munisipaliteit – Optrede teen Gevaarlike Terrein” »
And DPCI Leads to Major Seizure. Reporter – George April Atlantis:- A joint operation between the SAPS K9 Unit and the Directorate for Priority Crime Investigation, (DPCI) yielded significant results. Counterfeit cigarettes, a firearm, and ammunition were confiscated, ensuring safer communities. On Thursday, 03 April 2025, at approximately 11:00, officers from K9 Cape Town and … Read More “Successful Collaboration between SAPS, K9 Unit” »
Jenito Smith’s Murder Trial to Begin in Malmesbury Regional Court Reporter – George April MOORREESBURG:- After years of waiting, the family of Jenito Smith finally sees progress in their pursuit of justice. The murder trial of the Moorreesburg father and son accused of his killing, is set to begin on Wednesday April 9 in the … Read More “Justice in Motion – Jenito Murder Trail” »
Detectives Launch Investigation Reporter:- George April GUGULETHU – A wave of shock and grief has gripped the community of Gugulethu following the fatal shooting of four young men on Friday evening. Detectives from the Serious and Violent Crimes Unit have launched an urgent investigation into the brutal attack, which took place at approximately 20:00 in … Read More “Four Men Fatally Shot” »
Met Paalslaner se lang vonnis Berig – Isaac Cloete “As haar ma voel my moederhart tevrede met die tien jaar wat hy gekry het.” GARIES:- Dorothy Smith, die ma van ’n 20-jarige vrou wat deur haar eks-kêrel, Darryl Joseph (34), met ’n paal brutaal aangerand is, sê sy hoop die vonnis van tien jaar tronkstraf … Read More “Mammie Seer – Maar tevrede….” »
Reporter – George April Sea Point:- At 04:00 on Thursday morning, the Sea Point CID, alongside Law Enforcement and SAPS, launched an operation aimed at identifying and assisting children living on the streets. This intervention is part of a broader effort to provide long-term solutions and reconnect these vulnerable youth with support systems. The Sea … Read More “A Lifeline for Street Kids” »
in hernubare energie vir plaaslike jeug! HOPEFIELD:- Umoya-gemeenskap bied ‘n fantastiese geleentheid vir jongmense in die Weskus Streek om by hul span aan te sluit as “Tegniese Dienste Interns”. As jy ‘n passie vir hernubare energie het en waardevolle praktiese ervaring wil opdoen, is hierdie 18 maande lange internskap presies waarna jy gesoek het! Wie … Read More “Opwindende Internskap Geleentheid” »
’N Roep om Goddelike Openbaring en Geregtigheid Berig – Ashley Rix Saldanha:- Ons nader U aan die einde van nog ’n week, swaar gelaai met onbeantwoorde vrae, maar gesterk deur die hoop wat ons in U het. Dag vir dag, al voel dit asof die verhoor voortsleep en geregtigheid vertraag word, weet ons dat … Read More “Genadige en Ewige Vader” »
Reporter – George April DELFT:- On Wednesday evening a heroic rescue unfolded at the Caltex Delft garage. A suspicious white Opel Corsa (plate starts with 181) was spotted with a young dark-skinned girl in the backseat signaling for help. The driver, a colored man who seemed of Pakistani descent, and the passenger, an African man, … Read More “Heroic Rescue Unfolded” »