Waar is ons kinders in die nag? KAAPSTAD:- Nyanga se 14-jarige Anembolisa Nohesi is sedert 5 Maart 2025 vermis. Sy het haar huis in Boystown, Crossroads, verlaat en is nooit weer gesien nie. Hoeveel kinders moet nog verdwyn voordat ons ernstig begin raak oor hul veiligheid? ‘n Onlangse klopjag deur die Valke in Plumstead het … Read More “Menshandel is nie net ‘n stadsprobleem nie” »
Category: Community
SALDANHA BAY:- As the courtroom drama unfolds, more details are emerging, painting a complex picture of the case that has gripped the nation. With every testimony given, the narrative seems to shift, raising more questions than answers. From the evidence presented so far, one thing appears increasingly clear, Steveno may not be the central figure … Read More “The Plot Thickens – A Recap of the Case So Far” »
ST HELENABAAI – Honderde inwoners van Laingville in St Helenabaai het Saterdagoggend (15 Maart 2025) ’n groot optog deur die dorp gehou, om hul eis vir ’n hoërskool in die gebied te ondersteun. Die gemeenskap sê hulle word al geruime tyd afgeskeep deurdat daar ’n groot tekort aan hoërskole op die Weskus is, wat daartoe … Read More “Laingville – inwoners eis Hoërskool tydens massiewe optog” »
Wanneer Kry Ons Antwoorde? HOPEFIELD:- Die gemeenskap van Hopefield is keelvol vir die aanhoudende leë beloftes van die Saldanhabaai Munisipaliteit (SBM) oor die herstel van die historiese riethuisie en die bou van ‘n swembad vir ons kinders. Daagliks word CCN deur inwoners genader met vrae soos, “Gaan ons kinders ‘n swembad kry?” en “Wat gaan … Read More “Hopefield se Riethuisie en Swembad” »
Cape Town:- Cape Town’s Metrorail services faced significant disruptions today, affecting thousands of commuters across the region. Wellington Line Suspension Planned maintenance by Transnet Freight Rail (TFR) on the Overhead Track Equipment (OHTE) between Kraaifontein and Bellville resulted in the temporary suspension of the Wellington train service. Commuters were advised to seek alternative transportation during … Read More “Metrorail Service Disruptions Impact Cape Town Commuters” »
Fact or Fiction? Cape Coast News – March 2025 The Khoisan people, South Africa’s earliest inhabitants, have long been known for their rich history and deep cultural roots. However, in recent years, a debate has emerged: How did Khoisan royal houses come about, and are the kings and queens truly of royal descent? Did the … Read More “The Khoisan Royal Houses” »
Is Onaanvaarbaar en moet aangespreek word, want dit is ‘n openbare instelling, en nie ‘n monument nie. MOORREESBURG:- Biblioteke is lankal nie meer net plekke waar mense boeke uitneem nie; dit is sentrums van leer, groei en toegang tot belangrike hulpmiddels soos rekenaars met internet. Die Malmesbury biblioteek waar besoekers 60 minute per dag toegelaat … Read More “Moorreesburg Biblioteek se Behandeling van die Gemeenskap” »
CAPE TOWN:- Evictions can only take place with a court order. The presence of city officials and law enforcement does not make an eviction legal, only a court order does. The GOOD Party has received reports from residents of Cape Town’s rental housing and backyard dwellings in areas such as Uitsig, Athlone, Hanover Park, and … Read More “Illegal Evictions in Cape Town Spark Outrage” »
MOORRREESBURG:- Die gemeenskap van Moorreesburg is verdeeld ná twee polisielede sonder enige voorwaardes op borgtog vrygelaat is, ondanks die erns van die klag teen hulle. Die twee beskuldigdes, wat vir die beweerde verkragting van ’n 27-jarige Zimbabwe-vrou in hegtenis geneem is, was vir meer as twee weke in aanhouding. Die borgtog-uitspraak kom te midde van … Read More “Moorreesburg Gemeenskap Erg Verdeeld in Beweerde Verkragtingsaak” »